Groot Marico Safari Ekspo

Groot Marico Safari Ekspo Groot Marico Safari Ekspo is terug! Hierdie jaar saam met die talentvolle Riaan Benadé vir 'n onvergeetlike dag in die bosveld!

07/06/2026

Baie geluk aan die wenner van ons boerpot...MIEKE BUITENDAG...ons hoop jy het groot planne vir die R50 000!

Nog net een slapie! Sien julle more. Die sangers begin al vroeg litte losmaak. So kom kuier die heeldag saam.
05/06/2026

Nog net een slapie! Sien julle more. Die sangers begin al vroeg litte losmaak. So kom kuier die heeldag saam.

04/06/2026

'n Voorsmakie van die ware skatte beskibaar by die veiling Saterdag. Besit jou eie stukkie Marico erfenis! Die veiling begin 13:00 en daarna om 14:00 is dit Riaan Benade se b***t om vir die vermaak te sorg. Vir meer inligting kyk die comments.

Vir al ons getroue ondersteuners.  Koop TWEE kry EEN verniet.  Kontak Martie by die skakel https://wa.link/q2r1qg om te ...
04/06/2026

Vir al ons getroue ondersteuners. Koop TWEE kry EEN verniet. Kontak Martie by die skakel https://wa.link/q2r1qg om te koop!

Moenie d**k dat Riaan Benade en Juba die enigste vermaak die dag is nie.  Verkyk jullself aan die lieflike perde by die ...
02/06/2026

Moenie d**k dat Riaan Benade en Juba die enigste vermaak die dag is nie. Verkyk jullself aan die lieflike perde by die barrelracing of kom kyk hoe bult die spiere tydens die toutrek. Anders hou die kleiduif en skyfskiet jou die heeldag besig.

Vleispryse wat almal se sak pas.  Eerstegraads en oorgenoeg.  Die moeitewerd om te ry!
01/06/2026

Vleispryse wat almal se sak pas. Eerstegraads en oorgenoeg. Die moeitewerd om te ry!

Heerlike verblyf as jy kom kuier by die Groot Marico Safari Ekspo.
31/05/2026

Heerlike verblyf as jy kom kuier by die Groot Marico Safari Ekspo.

Net nog 7 slapies voor die Groot Marico Safari Ekspo! Ons sien julle daar!
30/05/2026

Net nog 7 slapies voor die Groot Marico Safari Ekspo! Ons sien julle daar!

Kom kuier by die vrugte uit die boord stalletjie en proe die lekkerste gedroogde vrugte en neuteWENNER KOMPETISIE: Ons g...
29/05/2026

Kom kuier by die vrugte uit die boord stalletjie en proe die lekkerste gedroogde vrugte en neute

WENNER KOMPETISIE: Ons gee 'n pragtige houtsnybord weg aan 'n gelukkige wenner, kom besoek ons stalletjie om kans te staan! See less

By die Groot Marico Safari Ekspo is daar nie net Skuifskiet en laser kleiduif skiet nie.  Jy oefen sommer vir die regte ...
25/05/2026

By die Groot Marico Safari Ekspo is daar nie net Skuifskiet en laser kleiduif skiet nie. Jy oefen sommer vir die regte ding. Wen 'n rooibokjag!

Address

Hervormde Kerkterrein
Groot-Marico
2850

Telephone

+27824665516

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groot Marico Safari Ekspo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category