Jooste Bergh Artisan Cheese

Jooste Bergh Artisan Cheese Factory producing healthy, handmade, artisan cheese.

Beautiful troue vir beautiful mense!! Mag jul jare geseënd wees Roelien Van Heerden en Herman!
25/11/2025

Beautiful troue vir beautiful mense!! Mag jul jare geseënd wees Roelien Van Heerden en Herman!

22/10/2025
Wat 'n "eventful" naweek! 1ste Verjaardag, 16de Verjaardag én 90ste Verjaardag! Dankie dat jul Jooste Bergh Artisan Chee...
07/08/2025

Wat 'n "eventful" naweek!
1ste Verjaardag, 16de Verjaardag én 90ste Verjaardag!

Dankie dat jul Jooste Bergh Artisan Cheese gekies het vir jul venue en catering. Die samesyn was heerlik! Was lekker om saam hartsmense te kuier!

Kom vier 'n snoesige "Winters Kersfees" saam met ons op die plaas! Terwyl Glühwein, Kaggelvure en lekker dans ons gaan w...
17/07/2025

Kom vier 'n snoesige "Winters Kersfees" saam met ons op die plaas! Terwyl Glühwein, Kaggelvure en lekker dans ons gaan warm hou!

Boek nou jou plek om nie 'n onvergeetlike aand te mis nie! 🌲

Joos Bergh 071 049 2603
Jean-Mari Bergh 071 049 2991

Milk ➡️ Butter ➡️ Buttermilk ➡️ Rusks 🐮
16/07/2025

Milk ➡️ Butter ➡️ Buttermilk ➡️ Rusks 🐮

Lui lekker Sondag op die plaas! Ons het heerlik gekuier saam ons gaste! Dankie dat jul ons venue  gebruik het vir jul "s...
01/07/2025

Lui lekker Sondag op die plaas! Ons het heerlik gekuier saam ons gaste! Dankie dat jul ons venue gebruik het vir jul "social gathering". Was lekker om deel daarvan te wees!

Kontak ons gerus indien jy 'n spesiale geleentheid wil vier! Ons help graag!

☎️ Joos 0710492603
☎️ Jean-Mari 0710492991

📌 Jooste Bergh Artisan Cheese , Hamelkop Rd 8, Klein Brak Rivier

Joos Bergh
01/07/2025

Joos Bergh

30 Followers, 21 Following, 3 Posts

Address

Gericke Street, Voorbaai
Hartenbos
6520

Telephone

+27710492603

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jooste Bergh Artisan Cheese posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jooste Bergh Artisan Cheese:

Shortcuts

Share