27/03/2026
🔥🥩🔥 BRAAIPAK 🔥🥩🔥
Beskikbaar Vrydag tot Sondag (27–29 Maart 2026) 🥳
Perfek vir ’n moeitelose, lekker naweek braai!
🥩 Opsie 1
- 2 Lam tjoppies (+- 185g per tjoppie)
- 2 Hoender sosaties
- Mielietert
- Broccoli OF Kerrienoedel slaai
💰 R220 per pak
🥩 Opsie 2
- 2 Sirloin Steaks (+- 320g per steak)
- 2 Hoender sosaties
- Mielietert
- Broccoli OF Kerrienoedel slaai
💰 R280 per pak
🔥 Sit terug, steek die vuur aan en geniet kwaliteit vleis sonder die moeite!
📲 Bestellings Noodsaaklik! WhatsApp ons gerus om jou bestelling te plaas – moenie uitmis nie!