Annebella's

Annebella's Annebellas spesialiseer in gevriesde gekookte kos.

13/06/2016

More almal vandagn is definatief pannekoek dag R3 elk bel my 082 497 7208 of Yolandi 074 378 7318 vir bestelling - sterkte vir die koue dag

28/04/2016

Worsbroodtjies vir Satersag is nou uitgestel aangesien dis langnaweek en daar is ander fondsinsameling - more is daar paptert en knoffelbrood te koop by Annebella's en ons sal die laaste Saterdae van elke maand oop wees van 8 uur tot 1 uur wees

25/04/2016

Dinsdag is daar Stew en rys/pap vir R25 van 11 uur af

25/04/2016

Saterdag verkoop ons worsbroodjies vir fondsinsameling vir Matriekafskeid by Annebella's

19/04/2016

Woensdag is dit pannekoek met kaneel suiker - maalvleis of hoender vulsel by Annebella's R3 kaneel suiker - R10 met vulsel

18/04/2016

More verkoop ons pap en stew - blokkies vleis met niks bene

17/04/2016

Hi Maandag is daar Curry & Rice vir Todays Special mooi week vir almal

14/04/2016

Vrydag maak ons Chicken a la King met pasta.of rys R30

07/04/2016

Dankie vir die ondersteuning en geduld van almal met ons eerste dag.

06/04/2016

Ons maak môre pannekoek... Met Kaneelsuiker en maalvleis. Bestel asb op d page of bel ons môre oggend.

Address

Heilbron
9650

Telephone

0604807056

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Annebella's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category