18/08/2026
Goeiemôre almal! 🌞
Ons hoop dit gaan goed met almal. Net ’n vinnige opdatering oor ons komende Boeremark-datums:
❌ Saterdag, 22 Augustus – Ons sal NIE by die mark wees nie.
❌ Saterdag, 29 Augustus – Ons sal ook NIE by die mark wees nie.
✅ Saterdag, 5 September – Ons is terug by die Boeremark!
Plaas asseblief julle bestellings vooraf om teleurstelling te voorkom. 🥩
Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning — ons waardeer elkeen van julle opreg! ❤️
Ons sien uit daarna om julle weer die 5de September te sien! 🌸
🪷🪷🪷
Good morning, everyone! 🌞
We hope you’re doing well. Just a quick update on our upcoming Boeremark dates:
❌ Saturday, 22 August – We will NOT be at the market
❌ Saturday, 29 August – We will NOT be at the market
✅ Saturday, 5 September – We’ll be back at the Boeremark!
Kindly place your orders in advance to avoid disappointment. 🥩
Thank you for your continued support — we truly appreciate each and every one of you! ❤️
Take care, and we look forward to seeing you again on 5 September! 🌸