Die Slaghuis

Die Slaghuis Top Kwaliteit Vark, Bees en Hoender teen billike pryse..

25/05/2026

Goeie more aan al ons kliënte 🌞
Ons wil almal net graag in kennis stel dat die plotpaaie nou mooi geskraap is. Met baie dankbare harte sê ons baie dankie aan tannie Ingrid Rossouw hul van Ouma se Plaaskombuis Gastehuis vir die reëlings en moeite daarmee. 🙏
Nou kan julle weer met geruste harte met julle voertuie ry en kom inloer om te sien watter specials ons tans het.

Kom maak jou winter- en braaitye ekstra lekker by Die Slaghuis 🥩❄️🥘 Perfek vir stew & potjie: Kies tussen heerlike vark ...
23/05/2026

Kom maak jou winter- en braaitye ekstra lekker by Die Slaghuis 🥩❄️

🥘 Perfek vir stew & potjie: Kies tussen heerlike vark of bees:
• Blokkies vleis (sonder been)
• Kookvleis met been
• Strippies
• Shin

🐷 Spesiale aanbiedinge:
• Vark strippies, blokkies & maalvleis op special
• Bekende vark wors & vark kaas wors
•Vark Sosaties
• Cheesgrillers

Extra lekker bykosse:
• Smaaklike biltong & droëwors
• Lekker cabanossi

🚚 Ons doen daagliks aflewerings in Hennenman

📲 Bestellings & navrae: Kayleigh – 079 181 4415
Lindy – 065 530 5306

📍 Die Slaghuis

11/05/2026
🔥 Die Slaghuis is weer VOL VOORRAAD en reg vir al ons kliente! 🔥Kom loer gerus in en kry alles wat jy nodig het vir jou ...
18/04/2026

🔥 Die Slaghuis is weer VOL VOORRAAD en reg vir al ons kliente! 🔥

Kom loer gerus in en kry alles wat jy nodig het vir jou volgende braai of maaltyd:
🥩 Heerlike loin tjoppies nou beskikbaar
• Vars biltong
• Smaaklike droëwors
• Lekker cabanossi

🚚 Ons doen ook aflewerings in Hennenman en omliggende areas!

📲 WhatsApp ons gerus vir bestellings of navrae:
Kayleigh – 079 181 4415
Lindy – 065 530 5306

Moenie uitmis nie — kwaliteit vleis, uitstekende diens en smaak wat praat vir homself.

📍 Die Slaghuis – Ons sien uit om jou te sien!

18/03/2026
Kom ondersteun ons by "Die Slaghuis" Hennenman waar jy goeie gehalte, bekostigbare Hoender, Bees of Vark vleis kan kry.....
29/08/2024

Kom ondersteun ons by "Die Slaghuis" Hennenman waar jy goeie gehalte, bekostigbare Hoender, Bees of Vark vleis kan kry..

Moenie vergeet van ons Heerlike Biltong, Droëwors en Cabanossi nie..

*Vark Loin tjops is ook in voorrad!

Bestellings vir Loin Tjoppies kan nou geplaas word om teleurstelling te voorkom🌿

Whatsapp ons gerus vir pryslyste by 079 181 4415 / 065 530 5306

"Die Slaghuis" sal gesluit wees vanaf die 24ste Desember en maak weer die 3de Januarie oop... Onthou ASB om alle bestell...
27/11/2023

"Die Slaghuis" sal gesluit wees vanaf die 24ste Desember en maak weer die 3de Januarie oop...

Onthou ASB om alle bestellings vir *Gepekelde beestong* en *Gammon* nou te plaas vir Kerstyd!* 🕯️🎄

Ons sal toe wees Maandag, 25 September agv die publieke vakansiedag!*..
23/09/2023

Ons sal toe wees Maandag, 25 September agv die publieke vakansiedag!*..

Address

9 Confido Small Holdings
Hennenman
9445

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27604064314

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category