Wykens Boerdery

Wykens Boerdery Henning- +27 71 254 6352
Henco- +27 84 428 5220
Marco- +27 81 367 2595

60 Trays Medium Farm fresh eggs for sale in Kimberley area. R45 per tray. Contact Henning at 071 254 6352
24/12/2025

60 Trays Medium Farm fresh eggs for sale in Kimberley area. R45 per tray. Contact Henning at 071 254 6352

06/02/2024

Goeie dag. Ek is dringend opsoek na n ou, vet bull of koei vir slag in die Kimberley/ Bloemfontein area asb

Kontak my op: 081 367 2595

01/02/2024

Goeie dag
Ek is opsoek na n baie mak Holstein Vries of n Jersey koei ( verkieslik 1 tot 3 kalf koei) wat goeie melk produseer en dadelik gemelk kan word n kalf by die koei is n bonus. Hoop iemand kan my vinnig help.Baie dankie ek is in die Petrusburg/ Kimberley omgewing. Kontak nr: 081 367 2595

No caption needed 🙌🏼 Not for sale
05/04/2023

No caption needed 🙌🏼

Not for sale

26/02/2023

Weereens Baie dankie vir die aankoop van 5 pragtige ooitjies deur Danie Vermeulen! Ons Hoop hulle gedra hulle baie mooi en gee vir jou pragtige lammers.

Baie Dankie aan Danie Vermeulen vir die aankoop van hierdie pragtige ram. Baie sterkte! Ons hier op Wykens Boerdery wens...
18/02/2023

Baie Dankie aan Danie Vermeulen vir die aankoop van hierdie pragtige ram. Baie sterkte! Ons hier op Wykens Boerdery wens jou die beste toe en is seker dat jy baie gelukkig sal wees met die ram en ons weet dat hy sy kant sal bring.

14/02/2023

Volbek ram te koop staan op Perdeberg/Petrusburg Kan vervoer reël tot op Kimberley of Bloemfontein R5000.00 Kontak Marco: 081 367 2595

14/02/2023

Volbek ram te koop staan op Perdeberg/Petrusburg Kan vervoer reël tot op Kimberley of Bloemfontein R6000.00 Kontak Marco: 081 367 2595

12/02/2023

N baie GROOT DANKIE aan Freddie en Christiaan de Jager van De Jager Bro's Boerbok Stoet vir die oor koop van die pragtige ooitjies, hulle sal definitief n groot aanwins wees vir ons boerdery! Julle het definitief kwaliteit diere!

10/02/2023

So het ons n paar ooie ge-CIDR vanmôre. Definitief die "way" om te gaan vir goeie siklusse en groepe in n intensiewe boerdery!

Address

Farm Kromdraai
Jacobsdal
8710

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wykens Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wykens Boerdery:

Share

Category