Proe Heerlike tuisgemaakde ingelegde slaaie, chutneys, brand s***e en koeksisters.

Kom kry al jou ingelegde slaaie, konfyte, chutneys en koeksisters Saterdag by Milkwood Market!Trek jou mooiste Valentyns...
12/02/2026

Kom kry al jou ingelegde slaaie, konfyte, chutneys en koeksisters Saterdag by Milkwood Market!

Trek jou mooiste Valentyns rok aan en kom geniet die dag saam met ons!

Marti Ferreira Spies

Dis Saterdag. Dis lekker. Dis Milkwood Mark.Kom kry jou slaai en konfyt vir die week by die Plaasspens stalletjie.Ons is...
31/01/2026

Dis Saterdag. Dis lekker. Dis Milkwood Mark.

Kom kry jou slaai en konfyt vir die week by die Plaasspens stalletjie.

Ons is hier van nou tot 13:00.

Geniet sommer n lekker toastie ook!

Monica Haarhoff Nell
Marti Ferreira Spies

08/01/2026

Die weer vra vir braai met 'n lekker Proe slaai!

Sien julle Saterdag by Milkwood Market!

Marti Ferreira Spies

03/01/2026

Lekker Milkwood Market vandag van 09:00 tot 13:00.

Jam en slaai en koeksisters en toasties en nog baie ander dinge!

Marti Ferreira Spies
Monica Haarhoff Nell

Het jy al jou slaai gekry vir die lang naweek se braai wat voorle?Dis okay, jy kan Saterdag by Milkwood Market kom inloe...
12/12/2025

Het jy al jou slaai gekry vir die lang naweek se braai wat voorle?

Dis okay, jy kan Saterdag by Milkwood Market kom inloer en by die Plaasspens die lekkerste PROE ingelegde slaaie kom kry!

Sien vir julle daar!

Saterdag, 13 Desember 2025 09:00 - 13:00

Marti Ferreira Spies

05/12/2025

Sien julle Saterdag, 6 Desember 2025 van 09:00 tot 13:00 by die Milkwood Market!

Marti Ferreira Spies

04/12/2025

Koop 'n lootjie vir net R10 en jy kan 'n pakkie (met n waarde van meet as R500) vol koekies, beskuit, droee vrugte, konfyte, chutney en gebottelde slaaie wen!

Jy kan Saterdag by die Milkwood Market jou lootjies kom kry!

Alle fondse gaan vir die opknapping van die Milkwood Mark.

Gelukkige trekking sal 27 Desember by die mark plaasvind!

01/12/2025

Milkwood Mark l 06 Desember 2025 l 09:00 - 13:00

Marti Ferreira Spies

Wind of weer, markie sal ons markie, keer op keer.Milkwood Market
29/11/2025

Wind of weer, markie sal ons markie, keer op keer.

Milkwood Market

25/11/2025
Die plek om te wees Saterdag  l  29 November  l  09:00 - 13:00Kom PROE al die lekker goed UIT DIE SPENS uit!Milkwood Mar...
24/11/2025

Die plek om te wees Saterdag l 29 November l 09:00 - 13:00

Kom PROE al die lekker goed UIT DIE SPENS uit!

Milkwood Market
Marti Ferreira Spies
Uit die Spens

08/11/2025

Lekker by die Milkwood Market vandag!

Address

Jeffrey's Bay
6330

Telephone

+27845856306

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Proe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category