Krone Mark

Krone Mark 27 September 2025

ONS GAAN PANNEKOEK BAK!๐Ÿฅž๐Ÿฅž๐Ÿฅž๐Ÿฅž๐Ÿ“…WANNEER:  25 Junie 2026 (Donderdag)                           26 Junie 2026 (Vrydag)        ...
08/06/2026

ONS GAAN PANNEKOEK BAK!๐Ÿฅž๐Ÿฅž๐Ÿฅž๐Ÿฅž

๐Ÿ“…WANNEER: 25 Junie 2026 (Donderdag)
26 Junie 2026 (Vrydag)
27 Junie 2026 (Saterdag)

๐Ÿ WAAR: 31 Goedehoop straat
Jeffreysbaai

๐Ÿ•‘TYD: 8:00 tot 14:00 (Donderdag en Vrydag)
8:00 tot 12:00 (Saterdag)

โ˜Ž๏ธIndien enige navrae, Whatsapp gerus 072 072 399 3924 (Bessie)




Help asb Andreas met die Fondsinsamelings projek!!
17/04/2026

Help asb Andreas met die Fondsinsamelings projek!!

16/04/2026
Baie dankie vir elkeen wat 'n jaffel bestel het, wat gehelp het, wat 'n skenking doen het en sommer vir almal se onderst...
28/02/2026

Baie dankie vir elkeen wat 'n jaffel bestel het, wat gehelp het, wat 'n skenking doen het en sommer vir almal se ondersteuning!

Hou ons Facebook blad en Whatsapp groep dop vir toekomstige verkope!๐Ÿ˜‹๐Ÿ™๐Ÿ™



LAASTE DAG VIR BESTELLINGS!!๐Ÿ˜‹Kontak Bessie by 0723993924
25/02/2026

LAASTE DAG VIR BESTELLINGS!!๐Ÿ˜‹

Kontak Bessie by 0723993924

Nog net 2 dae oor om jou Jaffels te bestel!๐Ÿ˜‹Wanneer: 27 Februarie 2026Kontak persoon: Bessie Joubert -  072 399 3924    ...
23/02/2026

Nog net 2 dae oor om jou Jaffels te bestel!๐Ÿ˜‹

Wanneer: 27 Februarie 2026

Kontak persoon: Bessie Joubert - 072 399 3924


๐Ÿ…Nog net GROOT JAFFELS beskikbaar! ๐Ÿ…Plaas jou bestelling om teleurstelling te voorkom! Wanneer: 27 Februarie 2026Kontak ...
17/02/2026

๐Ÿ…Nog net GROOT JAFFELS beskikbaar! ๐Ÿ…

Plaas jou bestelling om teleurstelling te voorkom!

Wanneer: 27 Februarie 2026

Kontak persoon:
Bessie Kotze Joubert by 072 072 399 3924 vir bestellings!

๐Ÿ˜‹Onthou om jou Jaffels vroegtydig te bestel!
09/02/2026

๐Ÿ˜‹Onthou om jou Jaffels vroegtydig te bestel!

Julle het gevra en ons het geluiter!

Bestel nou lekker maalvleis jaffels ("Krone Mark" resep - geen groente) vir die 27ste Februarie 2026 by Bessie op 072 399 3924 om teleurstelling te voorkom!๐Ÿ˜‹

R25 - Groot Jaffels
R60 - Klein Jaffeltjies (12 jaffeltjies)

Ons kan aflewer binne Jeffreysbaai!๐Ÿšš

Julle het gevra en ons het geluiter! Bestel nou lekker maalvleis jaffels ("Krone Mark" resep - geen groente) vir die 27s...
05/02/2026

Julle het gevra en ons het geluiter!

Bestel nou lekker maalvleis jaffels ("Krone Mark" resep - geen groente) vir die 27ste Februarie 2026 by Bessie op 072 399 3924 om teleurstelling te voorkom!๐Ÿ˜‹

R25 - Groot Jaffels
R60 - Klein Jaffeltjies (12 jaffeltjies)

Ons kan aflewer binne Jeffreysbaai!๐Ÿšš

25/01/2026

Address

23 AD Keet Street
Jeffrey's Bay
6330

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krone Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category