Rembrandt Butcher/Slaghuis Linden

Rembrandt Butcher/Slaghuis Linden Speciality Cut Local Butcher

Vark boude en skaap rolle op n spit vir die naweek!
12/05/2026

Vark boude en skaap rolle op n spit vir die naweek!

Een van ons kliënte het n Speen varkie in die oond gemaak!
03/03/2026

Een van ons kliënte het n Speen varkie in die oond gemaak!

Rembrandt se kliënte maak lekker kos! ‘Ribs low and slow’ vir 6 ure en dan fillet en n brood!
18/01/2026

Rembrandt se kliënte maak lekker kos! ‘Ribs low and slow’ vir 6 ure en dan fillet en n brood!

24/12/2025

Spitte reg vir Kersdag more!

Kersdag is om die draai en ons is besig met voorbereiding. Heel vark op die spit vir Kersdag se maal!
20/12/2025

Kersdag is om die draai en ons is besig met voorbereiding. Heel vark op die spit vir Kersdag se maal!

Vandag se spitbraai—> Heel lam bly die beste en lekkerste!
06/12/2025

Vandag se spitbraai—> Heel lam bly die beste en lekkerste!

44 jaar, baie ure en baie minute! Dankie vir almal se ondersteuning deur al die jare!  Thank you to everyone who has sup...
02/12/2025

44 jaar, baie ure en baie minute! Dankie vir almal se ondersteuning deur al die jare! Thank you to everyone who has supported us throughout all these years! 🥳🥳

Schutte se lekker brisket vir n saterdagaand!
22/11/2025

Schutte se lekker brisket vir n saterdagaand!

Lekker outydse “boere-kaiings”  dankie vir die fotos! Ons is seker julle het BAIE LEKKER geëet!
17/11/2025

Lekker outydse “boere-kaiings”
dankie vir die fotos! Ons is seker julle het BAIE LEKKER geëet!

Smoked brisket time! Ons kliënte het lekker lekker geëet aan hierdie brisket die naweek! Dankie vir die fotos   Kom kuie...
09/11/2025

Smoked brisket time!
Ons kliënte het lekker lekker geëet aan hierdie brisket die naweek! Dankie vir die fotos

Kom kuier vir ons en kry joune! smokebrisket

Address

57 Fourth Avenue Cnr 8th St
Johannesburg
2195

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:30
Tuesday 07:00 - 16:30
Wednesday 07:00 - 16:30
Thursday 07:00 - 16:30
Friday 07:00 - 16:30
Saturday 06:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rembrandt Butcher/Slaghuis Linden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rembrandt Butcher/Slaghuis Linden:

Share

Category