Kakamas 2de hands koop en verkoop

Kakamas 2de hands koop en verkoop Hierdie groep word geskep om mense te help om 2de handse items soos, klere, meubels ens te verkoop.

30/03/2024

FB vriende hierdie blad is slegs geskep om mense te help om hul 2de handse items te verkoop. Jy adverteer met jou prys. As jy belangstel inbox asb die persoon self. Geen lelike kommentaar. Elke persoon voel sy of haar items het waarde en elkeen het n ekstra sent nodig. As jy nie belangstel Groot asb moenie jou lelike kommentaar hier los nie. Ek tree nie as middelman op nie so kontak die persoon wat adverteer direk. As n persoon sy items wou skenk sou hy/sy nie oorweeg om hier te adverteer nie, so hou asb daardie kommentaar vir uself.

Address

Kakamas Omgewing
Kakamas
8870

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kakamas 2de hands koop en verkoop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category