Kanoniki Padstal

Kanoniki Padstal Ons is geleë by Kanoneiland op die Louisvalepad, suid vd rivier, by Karsten Boerdery se indraai. Di

Ons spog vreeslik met Petro, wat 'n voorreg om jou aan ons sy te hê op hierdie lekker avontuur!
18/08/2026

Ons spog vreeslik met Petro, wat 'n voorreg om jou aan ons sy te hê op hierdie lekker avontuur!

Women’s Month 2026 | Women of the Quiver Tree Route

Meet Petro Moller of Kanoniki Padstal in Kanoneiland

Petro’s passion lies in celebrating local produce and creating a space where visitors can slow down, savour honest food, and discover the flavours of the Northern Cape.

At Kanoniki you’ll find more than a farm stall — it’s an experience. Enjoy wholesome meals, browse the art gallery, explore a beautifully stocked farm stall, or treat yourself at the on‑site beauty salon. Petro, Thea and the Kanoniki team welcome every guest with warmth and genuine Northern Cape hospitality.

Add Kanoniki Padstal to your Quiver Tree Route journey and support local.





07/08/2026

Ons is Maandag 10 Augustus 2026 oop vir besigheid! Kom kuier by Kanoniki Padstal!

03/08/2026
Dankie vir die inloer Lekker Passport
04/07/2026

Dankie vir die inloer Lekker Passport

Niks lekkerder as wanneer mense keer op keer weer by ons stop vir 'n vinnige kuier uit die Kaap oppad na die Kgalagdi. D...
22/06/2026

Niks lekkerder as wanneer mense keer op keer weer by ons stop vir 'n vinnige kuier uit die Kaap oppad na die Kgalagdi. Dankie Frans en Roelene vir julle kuier. Veilig verder ry en geniet die stilte en die rooi duine.

15/05/2026

Kanoneiland se enkelbrug vandag, 15 Mei 2026.

13/05/2026

Riviervlak tans by Kanoneiland se enkelbrug. Brug nog oop vir verkeer, maar ons sal nie karre of kleiner voertuie aanraai om meer die brug oor te steek nie. Ons sal laat weet sodra die brug gesluit word vir alle verkeer.

Die Rummikub span van Belle Rio en span van Upington het vandag hulle kampioenskap by ons by Kanoniki Padstal kom uit sw...
24/04/2026

Die Rummikub span van Belle Rio en span van Upington het vandag hulle kampioenskap by ons by Kanoniki Padstal kom uit swoeg.

Daar was 'n wen beker op die spel en pryse vir beste speler.

Dankie dat hulle ons gekies het om julle toernooi hier te speel. Dit was omtrent lekker vrolik en baie pret, ons kan nie wag vir die volgende kuier en kampioenskap nie! In ons oë is julle almal kampioene!

19/04/2026

Address

Kanoneiland

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27606510971

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kanoniki Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kanoniki Padstal:

Shortcuts

Share

Category