Kalahari Vleishuis

Kalahari Vleishuis Kalahari Vleishuis is ‘n slaghuis in die Noord-Kaap. Ons lewer topgehalte vleis en lekkernye.

15/09/2026

🇿🇦ONS VLEIS - ONS BRAAI 🔥
Want sommige dinge hoef ons nie te verduidelik nie…
Ons braai. Dis wie ons is. 🇿🇦🔥

🇿🇦ONS VLEIS 🥩🔥Van die vinnige vuur vir 'n worsie op die kole  tot die naweek se braai…Suid-Afrika se stories word om ’n ...
14/09/2026

🇿🇦ONS VLEIS 🥩
🔥Van die vinnige vuur vir 'n worsie op die kole tot die naweek se braai…
Suid-Afrika se stories word om ’n vuur vertel.
En ’n goeie braai begin natuurlik by goeie vleis. 🔥
Kalahari Vleishuis – dis hiér waar jou braai begin.

🇿🇦ONS MENSE - 🔥BesoekersSommige mense stap by ons deur in en ons herken hulle dadelik.Ander stap in… en eers later besef...
09/09/2026

🇿🇦ONS MENSE - 🔥Besoekers

Sommige mense stap by ons deur in en ons herken hulle dadelik.
Ander stap in… en eers later besef ons:
“Sjoe, dit was mos nou daai man van die TV!" 😄

Van ons eie mense, reisigers tot bekende gesigte — elkeen wat by Kalahari Vleishuis kom kuier, word deel van ons storie.
Ons mense. 🇿🇦

09/09/2026

🇿🇦ONS MENSE - ONS KLIËNTE🔥

Van die koffie in die oggend tot die vleis vir vanaand se braai…
Júlle maak ons deel van julle stories.
Dankie aan elke klant wat by ons stop, groet, kuier, koop en weer terugkom, want ons slaghuis is nie net ’n plek waar jy vleis koop nie -
dis ook 'n plek waar mense bymekaarkom. ❤️

🇿🇦September maand🔥Erfenis en.... braai natuurlik
09/09/2026

🇿🇦September maand
🔥Erfenis en.... braai natuurlik

04/09/2026

🔥Trots - ons Flippen Boud kry ook sy oomblik op die kassie.
Wat is jou gunsteling?
🔥Flip se Rib
of
🔥Flippen Boud
Laat weet ons gerus in die kommentaar?

Kom loer in vir baie lae pryse🔥
03/09/2026

Kom loer in vir baie lae pryse🔥

02/09/2026

Kalahari Vleishuis- dis hier waar jou braai begin🔥

Address

653 KENHARDTWEG
Keimoes
8860

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27544610134

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Vleishuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Vleishuis:

Share

Category