Meat Factory - Butcher & Bakery

Meat Factory - Butcher & Bakery We are the best local Butchery in the Birchleigh, Kempton Park area. Specialising in quality meat and freshly baked products!! We are #1 PEOPLES CHOICE!

So Bietjie Geskiedenis:
Ons is 'n familie besigheid wat in die 1960's gestig is en bekend gestaan het as "Klipfontein Slaghuis" en was gelee in Boksburg. Die tradisie is oorgeplaas van generasie na generasie en so het Die VleisFabriek uiteindelik in 2006 hulle naam begin maak in Kempton Park. Met harde werk en deurdruk het ons 'n sukses van die slaghuis gemaak met ons vars, handgemaakte produkte, goeie en vriendelike diens.

🥩✨ Hamper Fees! ✨🥩By Vleis Fabriek Birchleigh glo ons daar’s iets vir elkeen se sak én smaak.Kies uit ons nuutste hamper...
06/06/2026

🥩✨ Hamper Fees! ✨🥩

By Vleis Fabriek Birchleigh glo ons daar’s iets vir elkeen se sak én smaak.

Kies uit ons nuutste hampers – perfek vir gesinne, braai‑liefhebbers, of sommer net ’n lekker bederf:

Budget Hampers – bekostigbaar en vol geur Family Hampers – genoeg vir almal om saam te geniet
Braai Hampers – jou rooster se beste maat Premium Hampers – vir die fynproewer wat kwaliteit waardeer

Pryse wat pas by elke beursie.
📍 Kom besoek ons in Birchleigh en kies jou gunsteling vandag!

011-391-2119
066-031-4124

✨ Hierdie Week se Lip‑Lek-Lekker Specials! ✨ Kom bederf jouself, familie of gesin met vars, sappige vleis teen pryse wat...
06/06/2026

✨ Hierdie Week se Lip‑Lek-Lekker Specials! ✨

Kom bederf jouself, familie of gesin met vars, sappige vleis teen pryse wat jou laat glimlag.

📍 Besoek ons in Birchleigh en maak jou week smaakvol!
💬 Bestel vroeg, maak gebruik van whats app vir bestellings en navrae 066-031-4124.



Meat Factory - Butcher & Bakery
011-391-2119

Out meat is approved by the  ! No matter the sport, we know the fans appreciate quality meat!    Situated in Birchleigh0...
06/06/2026

Out meat is approved by the !

No matter the sport, we know the fans appreciate quality meat!

Situated in Birchleigh
011-391-2119

 For convenient ordering make use of our whats app line - 066-031-4124 Situated in Birchleigh, Kempton Park.011-391-2119
30/05/2026



For convenient ordering make use of our whats app line - 066-031-4124

Situated in Birchleigh, Kempton Park.
011-391-2119

Stop in for all your   meat and even sides.     🥩🍞📍 Cnr Elgin & Olienhout Str, Birchleigh✳️ WhatsApp orders: 0660314124
19/05/2026

Stop in for all your meat and even sides. 🥩🍞
📍 Cnr Elgin & Olienhout Str, Birchleigh
✳️ WhatsApp orders: 0660314124

Maandag is vir ons Goue Generasie! Liewe pensionarisse, hierdie dag is net vir julle gemaak.  Kom geniet ons spesiale aa...
15/05/2026

Maandag is vir ons Goue Generasie!

Liewe pensionarisse,
hierdie dag is net vir julle gemaak.

Kom geniet ons spesiale aanbiedinge, want wysheid en ervaring verdien ’n bietjie ekstra sorg en waarde.

👵👴 Maandag = Pensionarisse Dag
Met afslag en ’n glimlag, net vir ons geliefde senior klante.

Want by ons is elke grys haar n kroon van eer,
en elke Maandag ’n kans om vir julle dankie te sê.

Gelee in Birchleigh Kempton Park
011-391-2119
What app - 066-031-4124 vir alle bestellings en navrae!

Address

Cnr Elgin Street & Olienhout Avenue
Kempton Park
1619-SITUATEDINBIRCHLEIGH

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27113912119

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meat Factory - Butcher & Bakery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meat Factory - Butcher & Bakery:

Share

Category