Van Zyl Vleis

Van Zyl Vleis VanZylVleis Butchery is a locally owned business, with decades of service in the Kimberley community.

Met 'n lied in ons hart sluit ons vandag af, net so paar fotos solank met ons personeel wat die pad saam ons gestap het,
31/07/2025

Met 'n lied in ons hart sluit ons vandag af, net so paar fotos solank met ons personeel wat die pad saam ons gestap het,

30/07/2025
25/07/2025

Moenie dat die weer jou weghou vandag nie en kom geniet jou laaste lekker braai Vrydag by ons!!!!!!!

Jy weet jy gaan braai ook die naweek so kom kry alles wat jy benodig om jou gaste te bederf, vra vir hom op sy naam

24/07/2025
24/07/2025

Dit is met 'n swaar hart wat ons moet meedeel dat ons op Donderdag 31 Julie ons laaste dag van besigheid gaan hê. Na meer as 30 jaar bedank ons al ons lojale kliënte vir hul vertroue in ons en vir julle ondersteuning oor die jare. Kom loer gerus voor dan in vir spesiale aanbiedinge en skaf vir oulaas 'n heerlike Van Zyl Vleis tjop, wors en steak aan!

Kom besoek ons by Absa Wildeklawer Sport die week,
30/04/2025

Kom besoek ons by Absa Wildeklawer Sport die week,

30/04/2025

Moenie vergeet dat ons more 1 Mei 2025 oop is nie, 08:00 tot 14:00. Sien uit daarna om aan al julle braai behoeftes te voorsien vir die lekker naweek wat voorlê.

28/04/2025

Ons Whatsapp nommer is af op die oomblik, skakel asb die winkel indien jy wil bestel,
Ons is oop tot 2uur vandag,

18/04/2025

Ons is Saterdag 19 April oop van 8uur tot 12uur, sien julle daar.

Address

52 De Beers Weg
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27538332322

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Zyl Vleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Van Zyl Vleis:

Share

Category