Wildrock Tuli's

Wildrock Tuli's Inheemse Afrika medium-raam vleis ras bees. Wildrock Tuli's vir vrugbare boer gemak uit savannah gras veld van die groen Kalahari. Geleë te Kimberley.

Ons beeste wei van Kremetart tot Kameeldoring. Genetika beskikbaar vir winsgewindheid in u boerdery.

01/11/2025

Navra rakende meer inligting rakende aanbod, stuur gerus 'n whatts app 084 444 0306

Vir navrae Whatts app Charles Pieterse op 084-4440306.
29/10/2025

Vir navrae Whatts app Charles Pieterse op 084-4440306.

23/10/2025
23/10/2025

These heifers are looking sharp for the upcoming auction! Lots will be revealed shortly.

Join us at the Wildrock Tuli Auction! 🐂
📅 7 November 2025
📍 Vleissentraal, Kimberley Veemark

Wildrock Tuli's
Vleissentraal
Tuli Cattle Breeders' Society of SA

23/10/2025
Tuli Kommersiele Tuli Tipe Produksie VeilingWildrock Tuli's en uitgesoekte gasverkopers hou ons 1ste Produksie veiling v...
14/09/2025

Tuli Kommersiele Tuli Tipe Produksie Veiling
Wildrock Tuli's en uitgesoekte gasverkopers hou ons 1ste Produksie veiling van die inheemse Afrika Tuli Ras DV op 7 November 2025 om 11:00 te Vleissentraal Krale Kimberley. Vir vrugbare boer gemak - Wildrock Tuli's. Ons bied aan vanuit die groen Kalahari se Kameeldoring Savanah Veld die geleentheid om vrugbare boer gemak soos net die Tuli kan, te bekom.
Vir navrae kontak Jason Burger 083-2639347 (Vleissentraal - Kimberley) of Charles Pieterse 084 444 0306

Address

Farm Secretaris 89
Kimberley
0920

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wildrock Tuli's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category