Farm Stall Trading

Farm Stall Trading Fresh produce from the farm and home-cooked meals, cakes and confectionary Die ou plaashuis is in die 1920's opgerig op die plaas Klipheuwel.

Klipheuwel Padstal is gelee langs die N2 motorweg by die Klein-Brakrivier afrit te Riverside links. Ons palm bome wat vandag hier voor die plaashuis staan is in 1932 geplant . Die idee het gekom om die ou plaashuis te omskep in ‘n padstal vir die area wat handgemaakte geskenke, (vars groente op Vrydae) verkoop en in die algemeen lekker waarde vir geld koffie, koek, plaasontbyte en ligte middagetes

verkoop. Die padstal is hartlik in die gemeenskap ontvang en bedryf vandag voltyds vanaf Dinsdae tot Saterdae vol dag.

Address

50 Kudu Avenue
Klein-Brakrivier
6503

Telephone

+27814443410

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Farm Stall Trading posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Farm Stall Trading:

Share

Category

Our Story

#FarmStallTrading was born out of a need for fresh veggies from the farm! We source our veggies weekly and deliver to your door! We also offer various ready to eat meals, confectionery and hand-made products!