12/09/2026
Net ’n vrou sal verstaan wat hier gebeur…
Die braai is lekker, ja — maar daai snackbord voor die tyd? Dít is vir ons die hoogtepunt. 😄
Droëwors, biltong, olywe, iets sout, iets soet… en skielik is almal rondom die tafel.
Kry jou gunsteling snacks by Maningi en bou jou eie heerlike snackbord vir die volgende kuier.