10/09/2026
Die naweek begin by Stoetbul! ๐
Rugby op die skerm, goeie geselskap en โn tafel vol lekker dinge โ dis hoe โn Saterdag moet lyk! ๐
Kom kry jou Geelvet biltong, Geelvet droรซwors, beskuit, koekies en wildsvleis en maak seker daarโs genoeg vir die hele kuier.
๐ฒ 078 474 7736
Goed, beter, BESTE biltong! ๐