04/11/2025
Sjoe Martin, aka Wolverine, baie dankie vir jou ongelooflike mooi en groot gebaar vir kanker (Movember).
Soos almal weet is jy bekend vir jou unieke hare. Dis so n groot deel van wie jy is en identiteit, en om dit so onbaatsigtelik op te offer vir ons Jaco Bees Van Wyk en die groter doel is regtig ongelooflik.
Jys n groot inspirasie en ons hoop en bid vir ons Hemelse Vader om genesing te bring vir elkeen wat hierdie stryd geveg het, die wat tans daarteen veg, en almal se geliefdes, en vir elkeen om hande te vat om saam te bid en mekaar te ondersteun.
Dankie vir almal wat nog altyd daar is vir ons. Jaco was en sal verewig ons Warrior bly. Nie net vir hoe hy op aarde geleef het nie, maar steeds in sy voorbeeld en liefde in ons harte voortleef.
God bless πππ