VleisMeesters Deli

VleisMeesters Deli Ons spesialiseer in die maak van die lekkerste Bees en Wilds Biltong en Droëwors. By feeste/markte reg oor SA is waar jy ons en ons 5☆ produkte sal kry.

Ons het 'n Biltong Deli in Lephalale Mall onder Hunters Creek Delicatessen. Ons doen feeste reg oor die land en ons spesialiseer in die maak van Bees & Wilds Biltong, Droëwors & Chilli Bites asook Wilds Wors & Maalvleis.

Address

Lephalale
7655

Telephone

0795291260

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VleisMeesters Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category