Safari Biltong Lephalale

Safari Biltong Lephalale Safari Biltong, geleë in die hartjie van die Bosveld, bied top gehalte Biltong, Droëwors, Vleise en Lekkernye vir die hele gesin!

Kom loer gerus in vir die lekkerste lekker!!

Kom kry jouself naweek gereed by Safari Biltong. Ons het alles om jou naweek van een ding te verseker: LEKKERTE!🤩*Braaiv...
24/07/2026

Kom kry jouself naweek gereed by Safari Biltong. Ons het alles om jou naweek van een ding te verseker: LEKKERTE!🤩

*Braaivleis
*Biltong
*Knoffelbrood
*Pastaslaai

🥩🥩🥩

17/04/2026

Heerlike Jalapeño en Feta Boerewors beskikbaar by Safari Biltong!! Moet dit nie mis nie. 🔥

Loer gerus na ons lekker vleispakke!!🤩🤩🤩
09/04/2026

Loer gerus na ons lekker vleispakke!!

🤩🤩🤩

ń Lekker Braai Special vir die naweek wat voorlê!🤩🥩Diesel is duur, moenie rond ry en soek vir die beste pryse nie!😅Plaas...
08/04/2026

ń Lekker Braai Special vir die naweek wat voorlê!🤩🥩

Diesel is duur, moenie rond ry en soek vir die beste pryse nie!😅

Plaas jou bestelling vandag nog!!

📱 Whatsapp
Danine 0710419597

Address

1 Kotie Street, Metro Building
Lephalale
0555

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27710419597

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Safari Biltong Lephalale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category