Die Geelpadstal

Die Geelpadstal Padstal in Ellisras

🍋 NUUT BY DIE GEELPADSTAL! 🍋Verfrissend. Natuurlik. Vol geur.Ons het nou dié heerlike Lime Cordial van Human Biltong bes...
29/05/2026

🍋 NUUT BY DIE GEELPADSTAL! 🍋

Verfrissend. Natuurlik. Vol geur.
Ons het nou dié heerlike Lime Cordial van Human Biltong beskikbaar by die Geelpadstal! 💛

Perfek vir:
✨ Yskoue somersdrankies
✨ Meng met soda of water
✨ Cocktails & mocktails
✨ Daardie vars lime kick waarna almal soek!

✔️ Fresh Fruits
✔️ 100% Natural
✔️ 350ml bottels vol smaak

Kom kry joune vandag en proe die verskil! 🍹🍋

28/05/2026
🧂 Proudly South African. Family-Owned. 50 Years Strong. 🇿🇦Vir meer as vyf dekades bring Royal Kalahari Sout kwaliteit so...
27/05/2026

🧂 Proudly South African. Family-Owned. 50 Years Strong. 🇿🇦

Vir meer as vyf dekades bring Royal Kalahari Sout kwaliteit sout na Suid-Afrikaanse huise, besighede en gemeenskappe.

Gebou op familie waardes, trots Suid-Afrikaans, en gedryf deur passie en nalatenskap — die Donald Brown Group staan al 50 jaar sterk as ’n naam wat mense kan vertrou.

Meer as net sout…
Dis kwaliteit, toewyding en ’n storie van harde werk wat generasies lank voortleef.

Ondersteun plaaslik. Kies kwaliteit. Kies Royal Kalahari Sout. 🧂✨

Nou beskikbaar by die Geelpadstal!

🔥 NOU BESKIKBAAR BY DIE GEELPADSTAL! 🔥Ons bring vir julle die wêreld van Ketty  — reg hier by Die Geelpadstal! 🎯Ketty (P...
21/05/2026

🔥 NOU BESKIKBAAR BY DIE GEELPADSTAL! 🔥

Ons bring vir julle die wêreld van Ketty — reg hier by Die Geelpadstal! 🎯

Ketty (Pty) Ltd gaan nie net oor ketties nie… dit gaan oor passie, tradisie, innovasie en JOU — die ware Forker!

Van die beginner tot die Pro Athlete, hierdie moderne ketties en produkte kombineer kwaliteit, performance en Suid-Afrikaanse heritage 🇿🇦

Kettie-skiet is diep gewortel in ons geskiedenis en kultuur — en nou kan die nuwe generasie ook deel word van dié trots en tradisie.

💥 Moderne designs
💥 Top kwaliteit produkte
💥 Gebou vir akkuraatheid en pret
💥 Perfek vir elke kettie-entoesias

Kom loer gerus in by Die Geelpadstal en trek jou rekker soos ’n pro! 😎

🎯 “Trek jou rekker, want dis lekker!” 🎯

🍒 Vars van die plaas af – Constantia Cherry Farm  se kersie-lekkertes!* 🍒By Constantia Cherry Farm draai alles om die so...
20/05/2026

🍒 Vars van die plaas af – Constantia Cherry Farm se kersie-lekkertes!* 🍒

By Constantia Cherry Farm draai alles om die soet, sappige smaak van regte kersies! 😍
Van heerlike vars kersies tot unieke kersie-produkte wat enige tafel ophelder – daar is iets vir elke kersie-liefhebber.

✨ Ontdek hul verskeidenheid:
🍒 Cherry Ice cream topping
🍒 Kersie konfyt & preserves
🍒 Kersie s***e & lekkernye
🍒 Geskenke perfek vir enige foodie

Elke produk is gemaak met liefde, kwaliteit en daardie egte plaasgevoel wat jy kan proe. ❤️

Ondersteun plaaslik en bederf jouself met iets besonders van Constantia Cherry Farm – waar elke happie soos somer smaak! ☀️🍒

🥒✨ Van saad tot snack – dis die storie van KleinKraak  se Cucamelons! ✨🥒Klein maar vol karakter! Hierdie piepklein “mous...
19/05/2026

🥒✨ Van saad tot snack – dis die storie van KleinKraak se Cucamelons! ✨🥒

Klein maar vol karakter! Hierdie piepklein “mouse melons” mag dalk soos mini waatlemoentjies lyk, maar hul vars, crunchy smaak maak hulle iets besonders. 🌱

By Kleinkraak, in Elandsfontein, word elke cucamelon met sorg gekweek en met die hand gepluk op die perfekte tyd. Van vars oes tot hul unieke ingelegde variëteite – elke bottel is gemaak met kwaliteit bestanddele, tradisionele pekelmetodes en hope passie. 💚

Dis nie net nog ’n snack nie… dis iets spesiaal vir jou tafel.
Vars. Plaaslik gekweek. Vol geur. 🇿🇦

Kom proef die klein happie met ’n groot persoonlikheid hier by Die Geelpadstal! 🥒🔥

Address

Die Geelpadstal
Lephalale
0555

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27791952416

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Geelpadstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Geelpadstal:

Share

Category