Bekker Plaaswinkel

Bekker Plaaswinkel Alles vars: koeke, terte, koekies, biltong, droëwors, vleis, ingelê, konfyte en nog vele meer!

09/03/2026

-🚜 | BEKKER PLAASWINKEL-
We make | Ons maak:
Biltong
Droëwors
Garlic Droëwors
Chilli Droëwors
Fat Sticks
Biltong Sticks
Chilli Bites..and much more!

Kontak gerus ons blokman, Martin, om jou wildsbewerking te boek vir hierdie jaar se jagseisoen!
📞 Martin: 082 802 5591

04/02/2026

-🎃|PLAAS-
Indien u groter hoeveelhede wil bestel, kontak asb./If you would like to order larger quantities, please contact Alicia: 0824137989

02/01/2026

Spesiale Skoolvakansie Besigheidsure:
11-16 Des 09:00-15:00 | 17 Des’25-4 Jan’26 - GESLUIT

Normale Besigheidsure
Ma-Vr 08:00-16:30 | Sat 09:00-13:00

25/11/2025
🥚 EGG-cellent Special! 🥚Get a tray of large eggs for only R50! 🛒Perfect for breakfasts, baking, and everything in betwee...
29/10/2025

🥚 EGG-cellent Special! 🥚
Get a tray of large eggs for only R50! 🛒

Perfect for breakfasts, baking, and everything in between — fresh, affordable, and farm-quality! 🐔✨

📍Available while stocks last — don’t miss out!

Wat braai jy vir die Bokke se wedstryd teen Argentinië, Saterdag?
01/10/2025

Wat braai jy vir die Bokke se wedstryd teen Argentinië, Saterdag?

ONS IS VANDAG 3 JAAR OUD! 🥳 Vandag 3 jaar gelede het die Bekker Plaaswinkel sy deure vir die eerste keer in hierdie gebo...
02/09/2025

ONS IS VANDAG 3 JAAR OUD! 🥳
Vandag 3 jaar gelede het die Bekker Plaaswinkel sy deure vir die eerste keer in hierdie gebou oopgemaak! Sedert 2022 het die Plaaswinkel baie uitgebrei en gegroei. Baie dankie aan elke kliënt wat ons so lojaal ondersteun! 🎈

Magalies Rocks The Cradle het amptelik begin, en ons topverkoper is op afslag beskikbaar vir die naweek!
29/08/2025

Magalies Rocks The Cradle het amptelik begin, en ons topverkoper is op afslag beskikbaar vir die naweek!

-MAGALIES ROCKS THE CRADLE-

OUR TOP SELLER WILL BE ON SPECIAL!
For 3 days only- Cheese and Jalapeño wors for ONLY R98.00pkg

We are open on Sunday, 31 August 08:00-12:00.

-MAGALIES ROCKS THE CRADLE-OUR TOP SELLER WILL BE ON SPECIAL! For 3 days only- Cheese and Jalapeño wors for ONLY R98.00p...
22/08/2025

-MAGALIES ROCKS THE CRADLE-

OUR TOP SELLER WILL BE ON SPECIAL!
For 3 days only- Cheese and Jalapeño wors for ONLY R98.00pkg

We are open on Sunday, 31 August 08:00-12:00.

👞 | VELLIESOns het nuwe voorraad!
20/08/2025

👞 | VELLIES
Ons het nuwe voorraad!

Address

Bekker Plaaswinkel
Magaliesburg
1791

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27145775936

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bekker Plaaswinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bekker Plaaswinkel:

Share

Category