Kalahari Hart Vleismark

Kalahari Hart Vleismark Top gehalte vleis en kwalitieit diens!

Wenners van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie. April  2026🀩  Jy kan ons volgende wenner wees: kom  koop vir R300...
02/06/2026

Wenners van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie. April 2026

🀩 Jy kan ons volgende wenner wees: kom koop vir R300 of meer en jy is in die trekking!

πŸ† Baie geluk:
HEEL LAM: Alta van Niekerk
R800 SE VLEIS: Yvonne Mokae
R400 SE VLEIS: Vernon Makay ( nie beskikbaar vir n foto nie)



☎️ Kontak ons: 071 302 8301
πŸ“ Oorkant GWK, Magogong
⏰️ Oop weeksdae 6:30 - 17:00
Saterdae en Vakansiedae: 6:30- 13:00

πŸ”₯ TOP GEHALTE A-GRAAD MAALVLEIS πŸ”₯Nou slegs R110  p/kg 😍Perfek vir jou week se etes – vars, gehalte vleis wat jy kan vert...
29/05/2026

πŸ”₯ TOP GEHALTE A-GRAAD MAALVLEIS πŸ”₯
Nou slegs R110 p/kg 😍

Perfek vir jou week se etes – vars, gehalte vleis wat jy kan vertrou πŸ’―

πŸ“ Kalahari Hart Vleismark – Magogong
πŸ“ž 071 302 8301

⏰ Oop:
Maandae – Vrydae: 6:30 – 17:00
Saterdae: 6:30 – 13:00
Vakansiedae: 6:30 – 12:00

πŸ‘‰ Moenie uitmis nie – kom kry joune vandag nog!

πŸ₯£πŸ”₯ BEES SHIN SPECIAL πŸ”₯πŸ₯£Net R105 per kg 😍Perfek vir ’n heerlike warm pot sopπŸ‘ŒπŸΌKom koop vir R300 of meer en jy is dalk die...
22/05/2026

πŸ₯£πŸ”₯ BEES SHIN SPECIAL πŸ”₯πŸ₯£

Net R105 per kg 😍
Perfek vir ’n heerlike warm pot sopπŸ‘ŒπŸΌ

Kom koop vir R300 of meer en jy is dalk die volgende wenner van n HEEL LAM!

πŸ“ Magogong
πŸ“ž 071 302 8301
Waar kwaliteit en diens saak maak. πŸ₯©

πŸ₯©πŸ”₯ VARK TJOPS  πŸ”₯πŸ₯©Net R85/kg 😍Vars, sappig en perfek vir die braai! πŸ‘ŒπŸΌπŸ“ MagogongπŸ“ž 071 302 8301Kom kry joune voordat dit u...
15/05/2026

πŸ₯©πŸ”₯ VARK TJOPS πŸ”₯πŸ₯©

Net R85/kg 😍
Vars, sappig en perfek vir die braai! πŸ‘ŒπŸΌ

πŸ“ Magogong
πŸ“ž 071 302 8301
Kom kry joune voordat dit uitverkoop! πŸ™ŒπŸΌ

Kom koop vir R300 of meer en jy is dalk die volgende wenner van n HEEL LAM!

Bring sommer jou GASBOTTEL saam en ons maak hom vir jou vol of ruil hom om.

#

Nuut 😊🀩 GATSKOP CHILLI Boerewors 🌢 Net R114/kg – vars gemaak, sappig en met daai perfekte chilli-skop! πŸ”₯πŸ‘ BONUS:Koop vir...
08/05/2026

Nuut 😊🀩

GATSKOP CHILLI Boerewors 🌢
Net R114/kg – vars gemaak, sappig en met daai perfekte chilli-skop! πŸ”₯

πŸ‘ BONUS:
Koop vir R300 of meer en jy staan ’n kans om die wenner van ’n HEEL LAM te wees! πŸ™ŒπŸΌπŸŽ‰

πŸ“ Kalahari Hart Vleismark – Magogong
πŸ“ž 071 302 8301

πŸ•’ Maandae tot Vrydae: 06:30 – 17:00
πŸ•’ Saterdae: 06:30 – 13:00
Waar kwaliteit en diens saak maak.

πŸ₯˜β„️ Dis potjiekos-weer! 🌧 πŸ₯˜Maak hierdie koue dae warm met Kalahari Hart Vleismark se heerlike Beespotjie vleis β€” perfek ...
01/05/2026

πŸ₯˜β„️ Dis potjiekos-weer! 🌧 πŸ₯˜

Maak hierdie koue dae warm met Kalahari Hart Vleismark se heerlike Beespotjie vleis β€” perfek gesny vir daardie stadige, geurige potjie wat die hele huis lekker laat ruik. πŸ”₯🍲

βœ… Premium kwaliteit vleis
βœ… Vars & smaakvol
βœ… Net reg vir familie-etes om die vuur

Onthou as jy vir R300 of meer koop is jy in ons trekking om die maand se wenner te wees van n HEEL LAM en nog ander vleispakke!

Kom maak ook sommer jou GASBOTTEL vol by ons.

πŸ“ Kalahari Hart Vleismark, Magogong
πŸ“ž 071 302 8301

πŸ•’ Besigheidsure:
Maandag – Vrydag: 06:30 – 17:00
Saterdae & Vakansiedae: 06:30 – 13:00


πŸ”₯ TOP GEHALTE A-GRAAD MAALVLEIS πŸ”₯Nou slegs R105 p/kg 😍Perfek vir jou week se etes – vars, gehalte vleis wat jy kan vertr...
24/04/2026

πŸ”₯ TOP GEHALTE A-GRAAD MAALVLEIS πŸ”₯
Nou slegs R105 p/kg 😍

Perfek vir jou week se etes – vars, gehalte vleis wat jy kan vertrou πŸ’―

πŸ“ Kalahari Hart Vleismark – Magogong
πŸ“ž 071 302 8301

πŸ›’ Goeie nuus!
Ons vleis is nou ook beskikbaar by E Foods Hartswater

⏰ Oop:
Maandae – Vrydae: 6:30 – 17:00
Saterdae: 6:30 – 13:00
Vakansiedae: 6:30 – 12:00

πŸ‘‰ Moenie uitmis nie – kom kry joune vandag nog!

Wenners van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie. Maart 2026🀩  Jy kan ons volgende wenner wees: kom  koop vir R300 ...
23/04/2026

Wenners van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie. Maart 2026

🀩 Jy kan ons volgende wenner wees: kom koop vir R300 of meer en jy is in die trekking!

πŸ† Baie geluk:
HEEL LAM: Janet Erasmus
R800 SE VLEIS: Jos Truter
R400 SE VLEIS: Omphile



☎️ Kontak ons: 071 302 8301
πŸ“ Oorkant GWK, Magogong
⏰️ Oop weeksdae 6:30 - 17:00
Saterdae en Vakansiedae: 6:30- 13:00

23/04/2026

Trekking van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie.

🀩 Jy kan ons volgende wenner wees: kom koop vir R300 of meer en jy is in die trekking!

πŸ† Baie geluk:
HEEL LAM: Janet Erasmus
R800 SE VLEIS: Jos Truter
R400 SE VLEIS: Omphile




☎️ Kontak ons: 071 302 8301
πŸ“ Oorkant GWK, Magogong
⏰️ Oop weeksdae 6:30 - 17:00
Saterdae en Vakansiedae: 6:30- 13:00

Ons is BAIE opgewonde! 🀩Kalahari Hart Vleismark,  Magogong se kwaliteit vleis is nou ook beskikbaar by E-Foods Hartswate...
22/04/2026

Ons is BAIE opgewonde! 🀩
Kalahari Hart Vleismark, Magogong se kwaliteit vleis is nou ook beskikbaar by E-Foods Hartswater .

Besoek hulle vandag nog πŸ‘‡
Navrae en bestellings: 071 302 8301

Address

Hoofstraat
Magogong
8575

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00
Saturday 06:30 - 12:00

Telephone

+27713028301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Hart Vleismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Hart Vleismark:

Share

Category