01/06/2026
POS BESKIKBAAR | BLOKMAN
Vereistes:
• Betroubaar en stiptelik
• Sober gewoontes
• Netjies en goed versorg
• Vorige ondervinding as blokman sal voordelig wees
• Tweetalig (Afrikaans & Engels)
• Goeie verwysings noodsaaklik
• Vermoë om onder druk te werk
• Goeie kliëntediensvaardighede
Stuur jou CV na:
[email protected]
Adres:
20 Bokomo Road, Malmesbury
Navrae:
022 482 1511 | 022 482 3948