Langs die bos mark

Langs die bos mark Kom ondersteun ons Plaaslike Gemeenskapsmark in Malmesbury. Die Mark waar Kwaliteit ons 1ste doel is! Ons bestaan al 10 jaar en is Trots daarop! Barocca Straat.

Die Mark met Hartlikheid! Op die Voortrekkers se Perseel.

Langsdiebos Mark - MalmesburyElke Saterdag 8:30 tot 13:00Barocca StraatMalmesbury TourismMalmesbury parkrun
30/05/2026

Langsdiebos Mark - Malmesbury

Elke Saterdag 8:30 tot 13:00

Barocca Straat
Malmesbury Tourism
Malmesbury parkrun

Langsdiebos Mark - MalmesburyElke Saterdag - heerlike Roosterkoek te koop van die Vuur af.
30/05/2026

Langsdiebos Mark - Malmesbury
Elke Saterdag - heerlike Roosterkoek te koop van die Vuur af.

Vandag beskikbaar by Langs die Bos Mark Malmesbury1 Produk waarmee jy Alles doen in jou huis.Langsdiebos Mark - Malmesbu...
30/05/2026

Vandag beskikbaar by Langs die Bos Mark Malmesbury

1 Produk waarmee jy Alles doen in jou huis.

Langsdiebos Mark - Malmesbury
Die 1 stop Mark vir Alles wat jy tuisgemaak kan aankoop

Gemaak met Liefde

Sien jou daar

Saterdag by Langsdiebos Mark - MalmesburySien jou Saterdag
22/05/2026

Saterdag by Langsdiebos Mark - Malmesbury
Sien jou Saterdag

Waar is hierdie - Pap en Kaiings, by Langs die Bos Mark Malmesbury te Barocca StraatSien jou Saterdag
19/05/2026

Waar is hierdie - Pap en Kaiings, by Langs die Bos Mark Malmesbury te Barocca Straat
Sien jou Saterdag

Langsdiebos Mark - MalmesburyElke Saterdag van 8:30 tot 13:00Sien jou Saterdag te Barocca Straat
19/05/2026

Langsdiebos Mark - Malmesbury

Elke Saterdag van 8:30 tot 13:00

Sien jou Saterdag te Barocca Straat

Something To Do for the Kidsat Langsdiebos Mark MalmesburyBarocca Street. Langsdiebos Mark - MalmesburyAlso very beautif...
16/05/2026

Something To Do for the Kids

at Langsdiebos Mark Malmesbury
Barocca Street.

Langsdiebos Mark - Malmesbury

Also very beautiful printed items to purchase.

From 8:30 to 13:00

Every Saturday!

15/05/2026

By *Langsdiebos Mark* is dit Lekker!
Voortrekker Saal
Barocca straat
Malmesbury
_Wanneer_ kan jy ons _besoek?_
*Elke Saterdag* of die *Sonskyn* 🌞 en of dit *Reën* 🌦️ons is _OOP_ vir besigheid
8:30 tot 13:00

Wat is by ons te koop?

Heerlike *eetgoed* en *tuisgebak*
*Tuisgebakte 🍞, roosterkoek & 'Flatbread' 🫓
*Ontbyt🍳🥓& jaffels
*Verskeindenheid Droë-vrugte & suikervrye-vrugte
*Verskeidenheid ☕🫖met jou ontbyt.
*Biltong
*A-Z skoonmaak 🧽middel🪣
*Tuisgebakte beskuit
*Handgemaakte🧸 🪡🧵
*Gesonde 🪴🥀🌱💐
*Vars Vleis prodykte🍗🥓🥚
*Verskeindenheid Ingeleg & vele meer!

Langsdiebos Mark - MalmesburyDie Mark met hartlikheidSien jou Saterdag 9 Mei 2026
08/05/2026

Langsdiebos Mark - Malmesbury
Die Mark met hartlikheid

Sien jou Saterdag 9 Mei 2026

Hey hey it is May and Mother's dayCome and join Langsdiebos Mark - MalmesburyThis Saturday from 8:30 till 13:00Barocca S...
08/05/2026

Hey hey it is May and Mother's day

Come and join Langsdiebos Mark - Malmesbury
This Saturday from 8:30 till 13:00
Barocca Street
Malmesbury

All your old Time Favorites will be there

Malmesbury parkrun
Perron 95.1FM
Malmesbury Tourism
Whats On In Malmesbury

Address

Barocca Street
Malmesbury

Opening Hours

08:30 - 13:00

Telephone

+27837922473

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Langs die bos mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category