Nic's Deli

Nic's Deli Vleis, deli produkte en tuisgemaak

Hierdie week was n Baie blou week met n titsel rooi.Maar hierdie koningsblou bly n gunsteling kleur.Baie dankie vir alma...
13/03/2026

Hierdie week was n Baie blou week met n titsel rooi.

Maar hierdie koningsblou bly n gunsteling kleur.

Baie dankie vir almal se ondersteuning hierdie week.

Ons kon 2024 afskop met n 21ste verjaarsdag.
07/01/2024

Ons kon 2024 afskop met n 21ste verjaarsdag.

Aan al ons kliente, n Baie voorspoedige 2024.Baie dankie vir die ondersteuning in 2023, ons hou aan om so te maak in 202...
01/01/2024

Aan al ons kliente, n Baie voorspoedige 2024.

Baie dankie vir die ondersteuning in 2023, ons hou aan om so te maak in 2024.

Kom ons klink n glasie op die nuwe jaar!

Hou ons sosiale media dop vir Meer produkte en lekker specials.

Nic en Sonja

Nog n geskenkkoek oppad....Gemerk met ons kenmerkende Nic's Deli plakkerBestel gerus jou geskenk koek via Whatsapp 076 7...
23/09/2023

Nog n geskenkkoek oppad....

Gemerk met ons kenmerkende Nic's Deli plakker

Bestel gerus jou geskenk koek via Whatsapp 076 725 8131

Braai naweek is om die draai.... plaas jou bestelling op 076 725 8131 Bestellings slegs op whatsapp
17/09/2023

Braai naweek is om die draai.... plaas jou bestelling op 076 725 8131

Bestellings slegs op whatsapp

Happy Birthday to a special young man!For orders contant 076 725 8131
02/09/2023

Happy Birthday to a special young man!

For orders contant 076 725 8131

Fit for a princess076 725 8131 would you like to place your order
26/08/2023

Fit for a princess

076 725 8131 would you like to place your order

New in the Deli......Ferrero Rocher or Lindt Lollipop trees @ R250.00 each
12/08/2023

New in the Deli......

Ferrero Rocher or Lindt Lollipop trees @ R250.00 each

Vanoggend staan ons bank vas agter die BokkeN Biltongkoek is reg vir enige geleentheid.... selfs as ons teen die All Bla...
15/07/2023

Vanoggend staan ons bank vas agter die Bokke

N Biltongkoek is reg vir enige geleentheid.... selfs as ons teen die All Blacks of Aussies speel, en ja ons maak biltongkoeke vir All Black en Aussies supporters ook ;)

Vir bestellings whatsapp gerus 076 725 8131

Address

24 Auction Steeet
Malmesbury

Telephone

+27725802228

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nic's Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nic's Deli:

Shortcuts

Share