Piet Engelbrecht Trust

Piet Engelbrecht Trust The beautiful Marble Hall area, situated in the Loskop Valley, Mpumalanga, South Africa, is world renowned for its premium quality citrus fruit.

Nestled in this valley, is the Piet Engelbrecht Trust, a grower, marketer & exporter of quality citrus fruit.

🚨 Vakante posisie: VERKOOPSVERTEENWOORDIGER Eye Watch Sekuriteit is op soek na ’n energieke en doelgerigte Verkoopsverte...
22/07/2026

🚨 Vakante posisie: VERKOOPSVERTEENWOORDIGER

Eye Watch Sekuriteit is op soek na ’n energieke en doelgerigte Verkoopsverteenwoordiger om by ons groeiende span aan te sluit.

Indien jy passievol is oor verkope en daarvan hou om met mense te werk, stuur jou CV na [email protected] 📩

Word deel van Eye Watch – waar veiligheid eerste kom! 🛡️

Vakante Pos by Piet Citrus 📢Ons is op soek na ’n Kwaliteitskontroleerder om by ons span aan te sluit.Indien jy detail-ge...
15/05/2026

Vakante Pos by Piet Citrus 📢

Ons is op soek na ’n Kwaliteitskontroleerder om by ons span aan te sluit.

Indien jy detail-georiënteerd is, goeie standaarde handhaaf en passievol is oor kwaliteit, stuur jou CV aan ons.

📧 Stuur CV na: [email protected]

Sluit aan by ’n span waar kwaliteit en groei hand aan hand gaan! 🍊

Die Baas van die Plaas verjaar vandag 🥳🧁🎈Piet Engelbrecht Dankie vir jou harde werk, leiding en alles wat jy vir die pla...
05/05/2026

Die Baas van die Plaas verjaar vandag 🥳🧁🎈
Piet Engelbrecht

Dankie vir jou harde werk, leiding en alles wat jy vir die plaas en ons as span doen. Jou toewyding maak ’n groot verskil en word opreg waardeer.

Mag die jaar vorentoe vir jou gevul wees met sukses, goeie gesondheid en baie seëninge. 🥳

Met liefde,
Die Piet Citrus span 🚜🧁🎈🍋

Vakante Betrekking: Sitrus Produksie Bestuurder 🍊Piet Citrus is op soek na ’n dinamiese en ervare Sitrus Produksie Bestu...
01/05/2026

Vakante Betrekking: Sitrus Produksie Bestuurder 🍊

Piet Citrus is op soek na ’n dinamiese en ervare Sitrus Produksie Bestuurder om by ons span aan te sluit.

As jy passievol is oor landbou en gereed is om ’n verskil te maak, stuur jou CV na: [email protected]

28/04/2026

Vakante Pos by Piet Citrus 📢

Ons is op soek na ’n Administratiewe Klerk vir die Werkswinkel om by ons span aan te sluit.

Indien jy georganiseerd is, goeie administratiewe vaardighede het en onder druk kan werk, stuur jou CV aan ons.

📧 Stuur CV na: [email protected]

Sluit aan by ’n span waar harde werk en geleenthede groei! 🍊

WE’RE HIRING: QUALIFIED DRONE PILOT 🚁 Eye Watch is looking for a skilled and certified Drone Pilot to join our team!If y...
27/03/2026

WE’RE HIRING: QUALIFIED DRONE PILOT 🚁

Eye Watch is looking for a skilled and certified Drone Pilot to join our team!

If you are passionate about technology and agriculture, we would love to hear from you!

📩 Send your CV to: [email protected]

What a great day on the greens! ⛳️Piet Citrus was proud to sponsor a T-box at the golf day hosted by Mpact.Thank you to ...
13/02/2026

What a great day on the greens! ⛳️

Piet Citrus was proud to sponsor a T-box at the golf day hosted by Mpact.

Thank you to Mpact for a well-organised and enjoyable event – it was great connecting with everyone and being part of such a fantastic day. We’re always happy to support initiatives like these. 👏

Address

Plot G10, N11
Marble Hall
0450

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27 (13) 261 8900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piet Engelbrecht Trust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share