Vallei Landbou Ekspo

Vallei Landbou Ekspo 'n Landbou Ekspo nie net vir die Boer maar vir sy hele familie!!! Jy wil dit nie mis nie!

Kom ontdek die nuutste innoverings in landbou by die Landbou Expo! 🌾🚜 'n Groot geleentheid om alles oor die toekoms van landbou te leer en te sien.

11/03/2026
🌾 Vallei Landbou Ekspo – 1 Maart 2025 🌾Kom kuier saam vir β€˜n dag vol opwinding, inspirasie en lekker kuier! Ons nooi jou...
01/03/2025

🌾 Vallei Landbou Ekspo – 1 Maart 2025 🌾

Kom kuier saam vir β€˜n dag vol opwinding, inspirasie en lekker kuier! Ons nooi jou uit om deel te wees van hierdie wonderlike ekspo waar landbou, besigheid en gesinne bymekaar kom.

βœ… Uitstallers vir oud en jonk
βœ… Smaaklike kos & β€˜n kontantkroeg
βœ… Kaartfasiliteite beskikbaar
βœ… Kaartjies te koop by die hek

Moenie hierdie spesiale dag misloop nie – bring die hele gesin en beleef die beste wat die Vallei Landbou Ekspo bied!

Sien jou daar! 🌿🚜

πŸ“https://maps.app.goo.gl/hEqZhyRxYqmAjs747?g_st=aw

Dis bedrywig en opwindend! Dit gaan 'n groot gebeurtenis wees! Hierdie is net die stilte voor die eerste Vallei Landbou ...
28/02/2025

Dis bedrywig en opwindend! Dit gaan 'n groot gebeurtenis wees! Hierdie is net die stilte voor die eerste Vallei Landbou Ekspo.

Ons hoop om jou mΓ΄re daar te sien – vanaf 11:00 tot laat. Kaartjies is by die hek te koop, en kaartfasiliteite is beskikbaar. Daar sal volop kos wees, asook 'n kontantkroeg!

πŸ“’πŸŽ‰πŸ“https://maps.app.goo.gl/hEqZhyRxYqmAjs747?g_st=aw

Address

Perseel H13, Regs By Slagboom Kruising. Volg Die QR Kode Vir Die Ligging
Marble Hall

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vallei Landbou Ekspo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category