07/06/2026
WEN 2 SATERDAG-KAARTJIES EN PARKERING VIR TOYOTA Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees!
Is jy IN vir die grootste kuier van die jaar? Joubert en Seuns is โn trotse amptelike borg, en ons wil jou in styl na die fees stuur!
Hoe om deel te neem:
๐Spandeer R500 of meer op ons aanlynwinkel tussen 1 Junie en 26 Junie.
๐Gebruik die koeponkode: ISJYIN?
๐Staan โn kans om te wen: 2 INNIBOS-KAARTJIES EN PARKERING!
Afhaal van prys: As jy die gelukkige wenner is, kan jy jou prys by die Joubert en Seuns-padstal kom afhaal.
๐ Kliek op die skakel en skryf NOU in!"
https://www.jsproducts.co.za/