DIE Windpomp Plaasmark

DIE Windpomp Plaasmark Kom geniet die Windpomp Plaasmark elk 2de Saterdag van elke maand. Bring jou hele gesin, familie en Outdoors market

🔔🔊 Spaar hierdie datum Vir 'n uitstappie by die🔔🎊🔊WINDPOMP PLAASMARK💃🏻🏃🏻‍♀️🎁Kontak Elbie 0845061314 🙋🏻‍♀️😂
19/04/2026

🔔🔊 Spaar hierdie datum Vir 'n uitstappie by die
🔔🎊🔊WINDPOMP PLAASMARK💃🏻🏃🏻‍♀️🎁
Kontak Elbie 0845061314 🙋🏻‍♀️😂

Kom geniet 'n uitstappie Vir die dag by     🎊💃🏻DIE WINDPOMP PLAASMARK 🔊😂Heerlike Koffie vars kosse en selfgemaakte items...
11/04/2026

Kom geniet 'n uitstappie Vir die dag by
🎊💃🏻DIE WINDPOMP PLAASMARK 🔊
😂Heerlike Koffie vars kosse en selfgemaakte items en tuisgebak🏃🏻‍♀️. Opelug mark kom ondersteun ons uitstallers.
Kontak Elbie 0845061314.

🙌🥳Die Windpomp Plaasmark is volgende saterdag🤣 ⭐Ons nooi jou en jou gesin uit vir 'n opelug UITSTAPPIE op die plaas 💃🏻🥪🍟...
07/03/2026

🙌🥳Die Windpomp Plaasmark is volgende saterdag🤣
⭐Ons nooi jou en jou gesin uit vir 'n opelug UITSTAPPIE op die plaas 💃🏻
🥪🍟🍗🍕Daar gaan heerlike vars kosse wees asook handgemaakte items en produkte👌🏻
Asook ons gaskunstenaar wat jy nie kan mis Nie
🎹🎷🎺🎸ZANDRE HUMAN 🥁🪗🎤🎧🎙️
Kontak nr. vir inligting 0845061314.

Hier is ons 1ste Mark vir die🥳🙋🏻 Windpomp Plaasmark👋14 MAART 2026asook ons markdatums vir 2026.Ons sien uit om weer al o...
05/02/2026

Hier is ons 1ste Mark vir die
🥳🙋🏻 Windpomp Plaasmark👋
14 MAART 2026
asook ons markdatums vir 2026.
Ons sien uit om weer al ons uitstallers en markgangers te sien👋
Onthou om hierdie datums uit te hou vir 'n heerlike uitsappie met jou gesin en vriende by die Windpomp Plaasmark in Meyerton.
48 Donaldweg, Meyerton.
Kontak Elbie vir verdere inligting
Sel nr. 0845061314

Die Windpomp Plaasmark is gekanselleer weens reën. Maar jy kan nog steeds vandag Hendrik kontak vir sy kerrie kosse wat ...
13/12/2025

Die Windpomp Plaasmark is gekanselleer weens reën.
Maar jy kan nog steeds vandag Hendrik kontak vir sy kerrie kosse wat nou beskikbaar is. Sel nr. 0828974483.
Erika se koeksisters is ook vandag beskikbaar. Sel. Nr. 0744890720.

13/12/2025
30/11/2025

Address

Farm Donald Road
Meyerton
1960

Opening Hours

09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIE Windpomp Plaasmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category