11/11/2025
Wonderful news!!!
📌 LEES HIER: https://brnw.ch/21wXoDA
'n Bitter ontnugtering wag in Desember op verkopers van nagemaakte heuning.
👉🏼 John Steenhuisen, minister van landbou, het Maandag in Kaapstad dié waarskuwing gerig.
👉🏼 Inspekteurs gaan in Desember winkelrakke van nagemaakte of vervalste heuningprodukte suiwer, sê die minister.