Plaasvars Calitzdorp Mark

Plaasvars Calitzdorp Mark Plaasvars Calitzdorp Mark sells fresh and seasonal fruits and vegetables.

Sluit by ons WhatsApp Groep aan vir meer gereelde opdaterings!Skandeer die QR kode met jou WhatsApp kamera😃Join our What...
01/05/2024

Sluit by ons WhatsApp Groep aan vir meer gereelde opdaterings!
Skandeer die QR kode met jou WhatsApp kamera😃

Join our WhatsApp Group for more regular updates!
Scan the QR code with your WhatsApp camera😃

Kom besoek ons gerus by 1 Rooken Smith Str, Voorbaai.https://maps.app.goo.gl/sBvh8A1oBS5xw32t8 1 Mei 2024Vars groente en...
01/05/2024

Kom besoek ons gerus by 1 Rooken Smith Str, Voorbaai.
https://maps.app.goo.gl/sBvh8A1oBS5xw32t8

1 Mei 2024
Vars groente en vrugte.

Waatlemoene: R30 tot R60
Spanspekke: 2 vir R45, 2 vir R50
Vye: R30 pkg
Pitlose Druiwe: R25 pkg
Punnet R25
Boksie R50
Pomelos: R20pkg
Appels en Pere: R20pkg
5kg boks R70
Naartjies: R15pkg
5kg boks R60
Avos: R10 elk
2 vir R15
2 vir R25

Geelmielies: R6 elk
Aartappels: 10kg sak R90
1kg sakkies R15
Uie: 10kg sak R120
1kg sakkies R15
Tamaties: R25pkg
5.5kg boks R120

***Kom besoek ons gerus langs TopSaw in Rooken Smith Straat, Voorbaai.16 Nov 2023: Vrugte en groente*Geelperskes & Wit n...
16/11/2023

***Kom besoek ons gerus langs TopSaw in Rooken Smith Straat, Voorbaai.

16 Nov 2023: Vrugte en groente
*Geelperskes & Wit nectarines 25pkg of R110 vir 5.5kg boks
*Pruime, appelkose, koejawels en nectacote (kruising tussen appelkoos en nectarine) R20pkg of R90 vir 5.5kg boks
*Alle punnets R20
*Hubbard squash pampoene R10pkg
*R10 & R15 sakkies van verskeie vrugte en groente
*Perske, appelkoos, tamatie en druiwekonfyt R60 per bottel.

9 Nov 2023: Vars vrugte.*Neem kennis: Ons is nou in die gebou langs Topsaw. Dis net 'n entjie van waar die stal altyd wa...
09/11/2023

9 Nov 2023: Vars vrugte.
*Neem kennis: Ons is nou in die gebou langs Topsaw. Dis net 'n entjie van waar die stal altyd was.

Address

1 Rooken Smith Street, Voorbaai
Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 18:00
Sunday 07:00 - 18:00

Telephone

+27823111916

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaasvars Calitzdorp Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaasvars Calitzdorp Mark:

Shortcuts

Share

Category