Foodz Foodz is a discount Factory Grocery Store with great prices on a wide range non Perishables products. New stock weekly - come pop in!
(2)

JADE VERJAAR!!! ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‰Baie geluk met jou verjaaaaarsdag๐Ÿ˜Ž  Jy bring net altyd daai special energy saam met jou.Jou Team-Orien...
04/06/2026

JADE VERJAAR!!! ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‰

Baie geluk met jou verjaaaaarsdag๐Ÿ˜Ž Jy bring net altyd daai special energy saam met jou.

Jou Team-Oriented Mindset is goud werd; jy is altyd gereed om in te spring saam jou team, 'n lekker vibe in die winkel te create met dress-ups, en die mooiste foto's en video's saam met ons customers te neem. ๐Ÿ“ธ

Jou karakter is wat jou regtig 'n gem maak. Jou Empathy & Compassion is iets pragtigsโ€”jy verstaan mense, luister sonder om te judge, en bied altyd daai opregte support vir almal om jou. En praat van Integrity & Honesty? Jy staan vas soos 'n rots op jou etiese beginsels en doen altyd die regte ding. โ˜‘๏ธ

Ten spyte van al jou talents, loop jy oor van Humility & Openness , en jy hanteer elke liewe persoon wat by die deur instap met die grootste Respectfulness, ongeag wie hulle is. โค๏ธ

Jou Kindness ken geen grense nie. Jy lewe self met soveel Gratitude, en vandag wil รณns vir jรณรบ sรช hoe bitter baie ons jou waardeer!

Onthou net, jy is resilient, 'n absolute go-getter. ๐Ÿ’ช๐Ÿป

Ons wens vir jou 'n dag vol blessings, bederf, baie liefde en natuurlik 'n glasie of twee bubbles! ๐Ÿพ Mag hierdie nuwe jaar gevul wees met die allermooiste oomblikke wat jy vir altyd in jou hart sal koester.

Have an amazing day!
Baie liefde, jou Foodz Family ๐Ÿ’œ

Vat gou net โ€˜n oomblik en kyk gou na ons nuwe stock. Die pad is oop, die trokke kon weer ry, die dinge is amper weer ter...
03/06/2026

Vat gou net โ€˜n oomblik en kyk gou na ons nuwe stock.
Die pad is oop, die trokke kon weer ry, die dinge is amper weer terug na normaal - so ons bederf julle soos in die ou dae!!!!

If you snoozeโ€ฆ.. ๐Ÿ’œโค๏ธ

Coffee is great...But have you tried pressing the FAST FORWARD button on your day? ๐Ÿ˜
30/05/2026

Coffee is great...But have you tried pressing the FAST FORWARD button on your day? ๐Ÿ˜

๐ƒ๐ž๐ž๐ฅ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐’๐จ๐ฎ๐ญ ๐–๐ž๐ง๐ค๐ž!!! ๐Ÿ‘‡๐Ÿผ๐Ÿ‘‡๐Ÿผ๐˜Š๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ค๐˜ฌ ๐˜ธ๐˜ข๐˜ต ๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ข๐˜ญ๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ด ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜š๐˜ฐ๐˜ถ๐˜ต - ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ณ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ โ€˜๐˜ฏ ๐˜‰๐˜ญ๐˜ข๐˜ป๐˜ฆ๐˜ณ!! ๐Ÿ‘‰๐Ÿผ En dit met R4.90 ๐Ÿ‘ˆ๐ŸผHier i...
29/05/2026

๐ƒ๐ž๐ž๐ฅ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐’๐จ๐ฎ๐ญ ๐–๐ž๐ง๐ค๐ž!!! ๐Ÿ‘‡๐Ÿผ๐Ÿ‘‡๐Ÿผ

๐˜Š๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ค๐˜ฌ ๐˜ธ๐˜ข๐˜ต ๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ข๐˜ญ๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ด ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜š๐˜ฐ๐˜ถ๐˜ต - ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ณ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ โ€˜๐˜ฏ ๐˜‰๐˜ญ๐˜ข๐˜ป๐˜ฆ๐˜ณ!!

๐Ÿ‘‰๐Ÿผ En dit met R4.90 ๐Ÿ‘ˆ๐Ÿผ

Hier is nog 14 wenke:

1. Meng met suurlemoen vir cutting boards wat ruik soos dood ๐Ÿ’€
2. Help om cast iron panne skoon te scrub
3. Gooi bietjie in jou skoene teen reuke ๐Ÿ˜ท
4. Gebruik in ys water om drinks vinniger koud te kry ๐Ÿป
5. Maak jou sink drain skoon ๐Ÿšฐ
6. Gooi op rooiwyn stains ๐Ÿท
7. Gebruik in badwater vir stress ๐Ÿ›€
8. Help om aangebrande potte te red ๐Ÿฅ˜
9. Hou miere bietjie op hulle tone ๐Ÿœ
10.Maak koffie stains uit koppies uit โ˜•๏ธ
11. Gooi op vetvure om chaos te stop ๐Ÿ”ฅ
12. Maak groente water vinniger kook ๐Ÿฒ
13. Gebruik om fish minder fishy te laat smell ๐ŸŸ
14. Meng met olie vir โ€˜n DIY body scrub ๐Ÿ›

Move aside en maak plek...waaaaant vandag vier ons die verjaarsdag van 'n absolute Rockstar ๐Ÿค˜๐Ÿป๐Ÿ˜Ž๐Ÿ’ซBy Foodz vier ons nie ne...
29/05/2026

Move aside en maak plek...waaaaant vandag vier ons die verjaarsdag van 'n absolute Rockstar ๐Ÿค˜๐Ÿป๐Ÿ˜Ž๐Ÿ’ซ

By Foodz vier ons nie net vir Gartey omdat sy nog 'n jaar ouer is nie, maar omdat ons die reuse-lotto gewen het om haar van dag een af as deel van ons Foodz-familie te hรช!๐Ÿ†

As jy al die voorreg gehad het om haar te ontmoetโ€”al was dit net vir een minuutโ€”sal haar gesig, haar glimlag en haar naam vir altyd in jou brein vasgebrand wees.

En daardie lag van haar? Dit is so skreeusnaaks en gelaai met pure goud dat dit sommer dadelik almal om haar in 'n goeie bui sit! ๐Ÿคฃ

Sy is 'n Superhero-mamma wat haar twee dogters op haar hande dra, onafhanklik, geseรซnd met 'n ystersterk gees, en gevul met 'n groot liefde vir almal om haar.

Sy is nooit die een wat wonder of sy moet help nieโ€”voor jy nog kan vra, staan sy al klaar met die moue opgerol om eerste 'n hand by te sit. ๐Ÿ’ช๐Ÿป

Baie, baie geluk met jou verjaarsdag! Mag jy nog vir baie, VELE jare vir ons gespaar word.๐Ÿ’

Ons wens vir jou 'n nuwe lewensjaar vol oneindige seรซninge, hope pret en sommer baie bederf. Jy is one of a kind! ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚๐ŸŽˆ

Jou Foodz Familie ๐Ÿ’œ

๐—›๐—ผ๐˜„ ๐˜๐—ผ ๐—ณ๐—ถ๐—ด๐—ต๐˜ ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—•๐—ฎ๐—ฑ ๐—˜๐—ฐ๐—ผ๐—ป๐—ผ๐—บ๐˜†: Hier is โ€˜n slim plan - kom eers Foodz toe - kyk wat jy teen โ€˜n bargain kan kry en dan gaan...
28/05/2026

๐—›๐—ผ๐˜„ ๐˜๐—ผ ๐—ณ๐—ถ๐—ด๐—ต๐˜ ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—•๐—ฎ๐—ฑ ๐—˜๐—ฐ๐—ผ๐—ป๐—ผ๐—บ๐˜†:

Hier is โ€˜n slim plan - kom eers Foodz toe - kyk wat jy teen โ€˜n bargain kan kry en dan gaan doen jy die res van jou Grocery Shopping

โค๏ธ

Check nou eers hierdie uit!!
22/05/2026

Check nou eers hierdie uit!!

Dit is ons geliefde tannie Anelise se Verjaaaaarsdag! ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ๐Ÿฅฐโ€‹Well, some might know her as Anelise (the legendary Manager o...
22/05/2026

Dit is ons geliefde tannie Anelise se Verjaaaaarsdag! ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ๐Ÿฅฐ

โ€‹Well, some might know her as Anelise (the legendary Manager of Foodz Knysna), but to us, she is Ma, Tannie, Ouma, and our absolute Superhero.

Sy is die amptelike "Moeder Hen" van die Foodz-familie wat altyd eerste hier is en laaste loop, en sy sal nie daardie deure sluit voor alles 200% reg is vir mรดre nie.

โ€‹Tannie Anelise is โ€™n ystervrou wat al diep waters en strawwe storms in haar lewe oorwin het, en juis daarom spreek alles aan haar van โ€™n classy en resilient persoonlikheid.

Sy is sag, beeldskoon en ongelooflik caring, maar moenie dat die sagtheid jou flous nieโ€”sy weet presies wat sy wil hรช!

Sy doen โ€™n ding op hรกรกr manier (en laat ons eerlik wees, haar manier is gewoonlik die regte manier, so ons stry buitendien nie!). ๐Ÿ˜‰๐Ÿ‘‘

โ€‹Haar glimlag kan โ€™n hele vertrek laat ophelder, haar produk-kennis is vreesloos knap, en sy ken omtrent elke kliรซnt op hul naam. Sy sal point blank โ€™n conversation stop om โ€™n customer โ€™n drukkie te gee.

Wysheid begin immers by โ€™n goeie hart, en soos die spreekwoord sรช: "Groot wysheid praat sag, maar verander lewens."

Dit is โ€™n reuse voorreg om saam met hierdie kragvrou te werk en haar as ons voorbeeld te hรช.

โ€‹Tannie Anelise, jy is baie meer werd as enige edelsteen. ๐Ÿ’Ž

Ons waardeer jou meer as wat jy ooit sal weet. Ons wens vir jou โ€™n beautiful nuwe lewensjaar toeโ€”mag dit gevul wees met liefde, gesondheid, happy moments, wonderwerke en al die guns van Liewe Jesus!

โ€‹Ons salute jou en ONS IS BAIE LIEF VIR JOU!
โ€‹Jou Foodz Family ๐Ÿ’œ๐Ÿ’œ๐Ÿ’œ

Foodz GeorgeFoodz MosselbaaiFoodz KnysnaOns kry weekliks nuwe stock - kom kry joune voor dit uitverkoop is!
19/05/2026

Foodz George
Foodz Mosselbaai
Foodz Knysna

Ons kry weekliks nuwe stock - kom kry joune voor dit uitverkoop is!

Valid until stocks last. Kom maak โ€˜n draai - jy sal heeltemal verras wees met die res van die Factory Store Products! ๐Ÿฅณ
18/05/2026

Valid until stocks last.
Kom maak โ€˜n draai - jy sal heeltemal verras wees met die res van die Factory Store Products! ๐Ÿฅณ

Address

21 Mascador Street
Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27662385475

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Foodz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share