Soos Lankal Deli

Soos Lankal Deli Soos Lankal Deli verskaf Kouevleise, Worsies, Gevriesde en vars groente, Vis en hoender produkte, kaas en vele meer teen sakpas pryse.

05/09/2026

Afslag!?

🌱 GROET DIE LENTE MET GROOT BESPARINGS! 🌱September gaan alles oor lekker kuier, goeie kos en warm dae. Soos Lankal Deli ...
05/09/2026

🌱 GROET DIE LENTE MET GROOT BESPARINGS! 🌱

September gaan alles oor lekker kuier, goeie kos en warm dae. Soos Lankal Deli het jou September-bederfies gereed:

👉 Therons Gaar Gemarineerde Skouer Ribbetjies (1.5kg) – R109

👉 Therons Econo Ham – R84.99/kg

Moenie uitstel nie – hierdie pryse geld vir die hele September-maand!

📍 Soos Lankal Deli | 53 4de Straat, Naboomspruit

🛒 Besoek ons vandag nog vir die beste gehalte vleis en deli-produkte!

💥Maandeinde Specials!💥Vrydag&Saterdag (28-29Aug)🍖 Gerookte Eishbein R62.95/kg🥩 Marinated Shoulder Ribs 1.5kg  R109 elk🍗 ...
27/08/2026

💥Maandeinde Specials!💥
Vrydag&Saterdag (28-29Aug)

🍖 Gerookte Eishbein R62.95/kg
🥩 Marinated Shoulder Ribs 1.5kg R109 elk
🍗 Chicken Cheese Crumbed Burger 1kg R85
🍔 Beef Burger Patties 1.4kg R140
🍗Heel Hoenders R59/kg

🤩Terwyl voorraad hou!🤩

Raai raai wats op special die naweek?!🤩🤩🤩
25/08/2026

Raai raai wats op special die naweek?!🤩🤩🤩

📣📣NUWE VOORRAAD! 📣📣🐘🦒🌍Taste of Africa Spesery mengsels🐃🦏🌍 ✨Die maklike manier om unieke disse voor te berei!Dis nie meer...
23/08/2026

📣📣NUWE VOORRAAD! 📣📣
🐘🦒🌍Taste of Africa Spesery mengsels🐃🦏🌍
✨Die maklike manier om unieke disse voor te berei!
Dis nie meer nodig om 'n klomp speserye te koop vir daai nuwe dis wat jy net eenkeer gaan gebruik nie, hierdie "alles in een" spesery pakkies bevat al die speserye in een pakkie, net genoeg vir eenkeer se gebruik.
😍Ideale geskenk vir jou "Foodie" vriend/vriendin 😍

NUUT op ons rakke!🌶🌶Exotic Spices LM Peri Peri🌶🌶R50 elkDie regte sousie om enige dis 'n geurige Portugese skop te gee.🇵🇹...
18/08/2026

NUUT op ons rakke!
🌶🌶Exotic Spices LM Peri Peri🌶🌶
R50 elk

Die regte sousie om enige dis 'n geurige Portugese skop te gee.🇵🇹🇵🇹

Boereworsrolle te Koop R35 elkVandag en more by Soos Lankal Deli
31/07/2026

Boereworsrolle te Koop
R35 elk
Vandag en more by Soos Lankal Deli


29/07/2026

🌭🌭BOEREWORS BONANZA🌭🌭
🫏🫏Soos Lankal Deli 🫏🫏

💥💥VRYDAG EN SATERDAG💥💥

🎉 BOEREWORS BONANZA! 🎉Dis dié een waarvoor julle gewag het! Therons se heerlike 4kg Boerewors vir net R299 'n boks! 🥩📅 3...
25/07/2026

🎉 BOEREWORS BONANZA! 🎉
Dis dié een waarvoor julle gewag het! Therons se heerlike 4kg Boerewors vir net R299 'n boks! 🥩
📅 31 Julie & 1 Augustus
📍 Soos Lankal Deli, Naboomspruit
📞 WhatsApp/Bel: 076 265 2924
Deel gerus met jou familie en vriende! 👇

Wil jy graag jou eie sushi maak of soek jy na n spesifieke bestandeel vir jou eie Thai dis? Nuwe voorraad nou beskikbaar...
21/07/2026

Wil jy graag jou eie sushi maak of soek jy na n spesifieke bestandeel vir jou eie Thai dis?
Nuwe voorraad nou beskikbaar!
🍣 Sushi Nori
🍚 Ryspapier
🥢 Rysasyn
🐟 Vissous
🦪 Oestersous
🥬 Roerbraaisous
🌶️ Chilli Crisp
🥚 Kewpie Mayonnaise
🍜 Ramen & Noedels
🦐 Garnaalkrakers
🫚 Ingelegde Sushi-gemmer

En nog vele meer!
Bring die geure van Asië na jou kombuis!
📍 53 4de Straat, Naboomspruit

Address

53 4th Street
Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27762652924

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soos Lankal Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Soos Lankal Deli:

Shortcuts

Share

Category