09/09/2026
Nie net boer ons met melkbeeste nie maar met aarbeie ook!🍓🍓🍓
Like en volg ons page Koetjies en Kalfies vir nuus oor ons volgende aarbei pluk datums!
Wat is nou lekkerder as vars geplukte aarbeie affie plaas!