Plek van die Vleisvreters Biltong Deli Nylstroom

Plek van die Vleisvreters Biltong Deli Nylstroom Biltong, Droewors, Chilli-bites, ens. Die beste in die Wereld. Please help us keeping our shop open, wear a mask and make use of the gloves provided.

Thanks for your assistance and support.

04/09/2024
Dis met hartseer in ons harte dat ons van Claudette se afsterwe verneem het.  Annemarie Findlay en jou twee susters Esti...
04/06/2023

Dis met hartseer in ons harte dat ons van Claudette se afsterwe verneem het. Annemarie Findlay en jou twee susters Estie van der Walt en Nandi Schoeman wat altyd met n glimlag op die gesig vir ons fudge gebring het, ons hou julle in ons gebede. Annemarie jy is 'n ma duisend. Sterkte vir jou en almal wat vir Claudette lief was. (Dit sluit ons kliënte in wat altyd van die spesiale fudge gekoop het en altyd wou weet hoe dit met die meisie gaan).

14/02/2023

Find Tman's Apple Cider Vinegar at:

PLEK VAN DIE VLEISVRETERS - Noodhulp 129/233, R516, Bela Bela, Limpopo

11/07/2022

Goeie more al ons wonderlike en vriendelike kliente. Ons het ons winkel in die dorp (By die Out-there-24 winkels) gesluit. Ons gaan dus slegs een winkel van nou af bedryf.
Die winkel by die Wonderstore sentrum, langs Sasol vulstasie, oorkant Caltex vulstasie en langs Power Build. Dit gaan nou ons finale skuif wees. Baie dankie vir U ondersteuning, ons waardeer elkeen van ons kliente.
Vriendelike groete Chris en Marie

Good morning all our wonderful and friendly customers. We closed our shop on town (At the Out-there-24 shops).We are only going to have one shop from now on. The shop is located at the Wonderstore centre, next to Sasol Garage, opposite Caltex Garage and next to Power Build. This is our finale and last move. Thank you for your support, we appreciate every client of ours.
Friendly greetings Chris and Marie

Gelukkige vadersdag.
19/06/2022

Gelukkige vadersdag.

Gelukkige moedersdag!
08/05/2022

Gelukkige moedersdag!

18/01/2022
🦁🦁 Ons 2de winkel nou by die "Wonderstore"  langs Sasol garage. ( Hoek van Nelson Mandela rylaan en Allen straat. Winkel...
13/12/2021

🦁🦁 Ons 2de winkel nou by die "Wonderstore" langs Sasol garage. ( Hoek van Nelson Mandela rylaan en Allen straat. Winkel 1 tussen die OutThere24 winkels. Hoop om julle gou by ons nuwe winkels te sien. Baie dankie vir julle ondersteuning deur die jare. Ons waardeer dit opreg. 🦁🦁

29/11/2021

Ons klein winkel het die naweek geskuif na waar die WONDERSTORE se gebou is - waar "Op die hoek Slaghuis" was. As jy van snelweg se kant kom - draai by eerste robot links. Winkel is op die hoek. Is nou ook 'n groot winkel met baie parkering. Die ander winkel is nogsteeds by die OutThere24 se winkels net voor laaste robot aan regterkant as jy van snelweg na Vaalwater/Ellisras toe ry. Baie dankie vir julle ondersteuning! Skakel ons gerus by 0763926859

Address

Corner Nelson Mandela Drive & Allen Str
Nylstroom
0510

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

+27763926849

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plek van die Vleisvreters Biltong Deli Nylstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category