12/12/2024
Goeie Môre almal!
Plaas tot Tafel in Oranjeville is al vir 'n paar jaar nie meer in werking nie. Ons begin wel nou weer met 'n nuwe vleisbesigheid en sal bly wees as julle ons kan ondersteun. Hierdie page gaan binnekort sluit so asb volg ons nuwe blad - Dagbreek Vleis.
Hier sal jy op bestelling top gehalte lamsvleis, wors en maalvleis kan koop teen baie billike pryse. Kry jou lam nog betyds vir Kersfees!🎄 Kontak Phil by 082 450 2819 vir enige navrae.
Ons sien uit na ons nuwe avontuur en hoop om julle almal se ondersteuning hierin te geniet.
Plaasgroete 🌱
https://www.facebook.com/share/1Cz3jQY8XN/
Hoë Gehalte Vleis - direk van die plaas - teen bekostigbare pryse. Aflewering landswyd beskikbaar.