25/08/2025
Springbok bokse beskikbaar by ons tak oorkant Virgin Active:
Gevacuumpack
R115 per kg
*boks weeg tussen 11kg en 13kg
+- (R1265 - R1459)
2x boude
2x blaaie
2x loins
2x fillets
Nek
skenkels
1kg maalvleis
1kg wors
1kg patties