Patensie Foodzone

Patensie Foodzone Patensie Foodzone is a supermarket situated in Patensie. A proudly local business.

03/06/2026

Foodzone sal vanaand ( 3 Junie) om 18:00pm sluit as gevolg van die slegte reΓ«n en paaie. Dit gee ons staff kans om vroΓ«r by die huis te kom.
Dankie!

NUWE PROMOSIE is nou beskikbaar! πŸ›’πŸ›οΈGeldig terwyl voorraad hou. 25 Mei - 14 Junie 2026. E&OE
25/05/2026

NUWE PROMOSIE is nou beskikbaar! πŸ›’πŸ›οΈ

Geldig terwyl voorraad hou.
25 Mei - 14 Junie 2026.
E&OE

Moeder's Dag wegneem etes beskikbaar 10 Mei 2026 🩷Alle bestellings moet vooraf betaal word en kan vanaf Sondag, 11 uur a...
04/05/2026

Moeder's Dag wegneem etes beskikbaar 10 Mei 2026 🩷

Alle bestellings moet vooraf betaal word en kan vanaf Sondag, 11 uur afgehaal word.

Patensie Foodzone is oop vandag vanaf 07:00 - 18:00 πŸ›’πŸ˜πŸ’ͺKom loer gerus in en ontmoet ons wonderlike personeel wat die har...
01/05/2026

Patensie Foodzone is oop vandag vanaf
07:00 - 18:00 πŸ›’πŸ˜πŸ’ͺ

Kom loer gerus in en ontmoet ons wonderlike personeel wat die hartklop van die winkel is ❀️

SUPER SAVINGS available at Patensie Foodzone πŸ›’πŸŽ€πŸŽ‰Valid 23 April - 17 May 2026While stocks last. E&OE
23/04/2026

SUPER SAVINGS available at Patensie Foodzone πŸ›’πŸŽ€πŸŽ‰

Valid 23 April - 17 May 2026
While stocks last.
E&OE

Pos beskikbaar vir dame. Stuur asb CV na foodzone@lantic.net of handing in by kantoor by Patensie Foodzone. Sluitings da...
21/04/2026

Pos beskikbaar vir dame.

Stuur asb CV na [email protected] of handing in by kantoor by Patensie Foodzone.

Sluitings datum: 29 April 2026

TRADING HOURS for Easter weekend 2026 πŸ£πŸ‡We look forward to seeing you the weekend!
01/04/2026

TRADING HOURS for Easter weekend 2026
πŸ£πŸ‡

We look forward to seeing you the weekend!

30/03/2026

Baie geluk aan Ponkie wat die R500 Patensie Foodzone voucher gewen het in ons Twizza kompetisie πŸ₯³πŸŽ‰πŸ†

Patricia het sy voucher namens hom aanvaar.

Paasfees besparings is nou beskikbaar πŸ‡πŸ£ Geldig vanaf 26 Maart - 12 April 2026.Terwyl voorraad hou. E&OE
26/03/2026

Paasfees besparings is nou beskikbaar πŸ‡πŸ£

Geldig vanaf 26 Maart - 12 April 2026.
Terwyl voorraad hou.
E&OE

DIE SKIP HET GELAND!! 🎏🎏🎏Kom kry jou Maasbankers VANDAG by Patensie Foodzone!! Paasfees is om die draai πŸ£πŸ‡πŸ§ΊR285 vir 'n 5...
24/03/2026

DIE SKIP HET GELAND!! 🎏🎏🎏

Kom kry jou Maasbankers VANDAG by Patensie Foodzone!!
Paasfees is om die draai πŸ£πŸ‡πŸ§Ί

R285 vir 'n 5kg boks.

Geen voorraad kan eenkant gehou word nie.

Address

Fred Ferreira Weg
Patensie
6335

Opening Hours

Monday 06:30 - 19:00
Tuesday 06:30 - 19:00
Wednesday 06:30 - 19:00
Thursday 06:30 - 19:00
Friday 06:30 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:30 - 18:00

Telephone

+27422830931

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Patensie Foodzone posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Patensie Foodzone:

Share

Category