God is the way and that way maker miracle worker God

God is the way and that way maker miracle worker God Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from God is the way and that way maker miracle worker God, Grocers, 30014 joe slovo West, Port Elizabeth.

26/08/2024

goeie more families van die Here ons is deur gedra die Here Jesus hy het vermore ons genade bewys amen πŸ˜ƒπŸ™ŒπŸ™‡πŸ™β€

03/08/2024

Jesaja 59 geen verlossing sonder bekering vers 7 Hulle voete hardloop om kwaad te doen en is haastig om onskuldige bloed te vergiet hulle gedagtes is onheilsgedagtes verwoesting en verbreking is in hulle paaie. 8 Die weg van vrede ken hulle nie en daar is geen reg in hulle spore nie hulle maak hul paaie krom niemand wat daarop loop ken die vrede nie . 8 Daarom is die reg ver van ons en bereik die geregtighied ons nie ons wag op die lig maar kyk daar is duisternis op n helder skynsel maar ons wandel in dikke donkerheid .10 Ons tas rond langs die muur soos blindes en soos die wat geen oe het nie tas ons rond ons struikel op die middag soos in die skemeraand ons is onder die gesondes soos dooie mense die God van bo seen die woord van God geseende nag rus families van die HereπŸ™ŒπŸ™πŸ™‡β€πŸ€—

03/08/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Claudine Abrahams, Ingrid Pike, Elouise Nkhokho, Randolph Love hi you all are wellcom God blessed you allπŸ™‡πŸ™πŸ™Œβ€

23/07/2024

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! Zuretta Wabanie, Hannes Saaimans, Martha Pretorius hi you are wellcom God bless you all enjoy β€πŸ™‡πŸŒΉπŸ™πŸ™ŒπŸŒ…

19/07/2024

Gees van God vermore kom se ek net dankie vir die genade van U wat my deur die doode nag bewaar het Here dit is nie n reg nie ma n voor reg om te kan lewe vermore dit kan anders om gewees het ma die liefde van die Here het ons deur gedra ons families is nog met ons amen geseende weekend πŸŒΉπŸŒΉπŸ€—πŸ€—πŸ™‡πŸ™‡πŸ™πŸ™β€β€πŸ™ŒπŸ™Œ bly in gebed kinders van God

17/07/2024

goeie more familie van God dit is net genade wat ons bewaar het ons families is saam met ons vermore baie het dit gemaak om op te staan ma ek en u het dit gemaak eer die Hereβ€πŸ™πŸ™‡

16/07/2024

Here vermore gee ek my self aan die Gees van God oor om my deur die dag te dra want is net die lying van God wat my kan die wyshied kan gee om deur die dag te kom πŸ™‡πŸ’ͺπŸ–πŸ˜‡ ek het die krag van God nodig om my te dra maak my dan stil voor U my God Here is ek aleen moet wees sodat U Gees kan praat met my laat dit dan so wees πŸ™‡πŸ™‡πŸ˜­πŸ˜­πŸ™πŸ™

04/06/2024

Goeie naand Se families van God πŸ™ dit is my bemoetding aan u hulle vir die week in jesaja 12 vers 1vers vers 6 ook Lek slaap in die Here πŸ™‡πŸ™‡πŸ™‡

24/05/2024

Goeie more families van God πŸ™ Ek wil u hulle bemoetding vermore maak vir God jou virend vermore Hou op om so baie te praat being te bid ons praat te veel oor wat in ons lewe aan Gaan en ons se ons vertrou die Here ma hoe met wate hart vertrou u die Here is ons uit gaan en gaan praat met die next door neighbour oor ons prombels hey daai mense is nie bly of saam met ons hart seer nie hulle se net so ma hulle maak jou vas in hulle harte mense die Here gaan nie kan werk is ek my goed praat nie want Ek is die een wat my seen weg hou want Ek praat te veel alles met my mond verstaand u hulle wat Ek Se bid en bly stil en se net dankie Here wat die Here gaan doen en gee wat jy vir so lank wag amen dankie geseende dag het families van God

21/05/2024

Goeie more families van God πŸ™ Ek vertrou God het u hulle deur gedra deur die Nag wat verby is Ek wil ons bemoetding vermore Ek weet Nie Saam met wie Ek praat vermore Nie my Gees het Bai seer die wat hart seer is vermore God Sien dit God hoor jou gehuil vermore ja nee dit is Nie Lek Om te bid Wanner jy deur dinge Gaan wat lyk jy Gaan daar deur Kan Kom Nie jy mag voel jy is deep in die see gegooi Om te verdrink Kom Ek bemoetding u hulle vermore Ek weet wat dit is ook Om deur my hart seer my problems in die deep see gegooi te Raak hey Kom Ek Se u hulle Ek het gevoel is ma reg is Ek dood is as Om te lewe my hart seer my problems het my tot by die pin gebring Om my self dood te maak hey hoor hier God het n plan vir my lewe gehet en het nog altyd n plan vir my lewe n Groot plan sou my sister you can give Up on your life God have mercy on your life God wants you to tell him how you feeling in your heart he wants to hear that from you my dear friend my dear sister my brother there is nothing big for God that He can not do telling God young men how you feeling in your heart he wants to hear that from you young women God wants to hear your voice to tell him how you feeling in your heart com my sister and my brother let me prayer for you and may God continue to do the work in your life amen dankie Here vir die Gees van seen die dag in die naam van Jesus Christ

21/05/2024

Goeie more Gees van God πŸ™ dankie Here U het my lewe trueg kom gee Ek het my oe oop gemaak deur die genade hand van God πŸ™πŸ™ŒπŸ™πŸ˜˜πŸ€—πŸ’•

18/05/2024

Dankie Here Ek praise God πŸ™ oor my lewe en U liefde vir my al is Ek nog Nie daar waar die Here my wil he nie Ek try om daar uit te Kom Ek werk hart om daar uit te Kom met die Here aan my kan wie kan teen my wees my sister my brother try again and again don't give up on God that is not long then God is coming πŸ‘‹πŸ™ŒπŸ™‡

Address

30014 Joe Slovo West
Port Elizabeth
0014

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when God is the way and that way maker miracle worker God posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category