Lady Slipper Plaasmark

Lady Slipper Plaasmark For all your questions about our farmersmarket please call Annamare on 0842000331.
(1)

Local Farmers and arts and crafts Market that supplies a Saturday Morning entertainment. READY TO EATS:
English Breakfast, moerkoffie, pannekoek, koeksisters, koekies, cakes, tarts, home made ginger beer, curries, home made sweets and spookasem, hamburgers, sosaties, roosterkoek (yum yum)

TAKE HOME EATS:
Groceries, Wildsvleis, fresh meat, fresh veggies, macadamia oil, wildspasteie, home made do

g biscuits, dried fruit and nuts, Biltong, wors

NOT SO EATS:
Flowers and other plants, fruit trees, arts and crafts, beading, aloe products, stainles steel spit braais, beaded projects, this and that (bootsales), childrens toys, cleaning products, etc etc etc

Dankie vir almal wat Saterdag n draai kom maak het by die plaasmark se 18de bestaansjaar.Indien u belangstel om n stalle...
24/02/2025

Dankie vir almal wat Saterdag n draai kom maak het by die plaasmark se 18de bestaansjaar.
Indien u belangstel om n stalletjie te bekom by ons mark maak asb kontak met Nicolet .
Raak deel van ons span waar vriende soos families word.

Memory lane of the past 18 years
19/02/2025

Memory lane of the past 18 years

Ons hou nog uit vir 18 LANGE jare.Deur die jare het ons gegroei ,n dip gevang, opgestaan en aangegaan waar ons onder was...
18/02/2025

Ons hou nog uit vir 18 LANGE jare.
Deur die jare het ons gegroei ,n dip gevang, opgestaan en aangegaan waar ons onder was.
Opgee is nie n opsie nie.
Van 60+ na soms 12 stalletjies hou ons moed. In hierdie swaarkry tye probeer ons nog elke Saterdag vir 18 jaar die omgewing n diens lewer.
Soms is dit moeilik om almal gemotiveer te hou, maar ons velle is dik. Ons is soos die ou voortrekker waens wat ons oupas oor die Drakensberge getrek het.
Ons Kan net aanhou met die diens as almal ons ondersteun.
Kom geniet n heerlike plaasontbyt saam ons, of net n koppie boeretroos.
Ons het nogsteeds, pannekoek, jaffels, half moons, samoesas, hamburgers, pasteie, plaasontbyt, stasiekoffie, koeldranke, gebak, vleisprodukte, goeie tweede handset produkte en klere.
Ek neem julle deur "memory lane"met n Paar foto's.
Ons vier hierdie Saterdag ons 18 jaar. Kom kuier saam ons.

Address

Old Cape Road, NG Kerk Vanstandensrivier Grounds, St Albans (next To St Albans Prison)
Port Elizabeth
6385

Opening Hours

08:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lady Slipper Plaasmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lady Slipper Plaasmark:

Share

Category