10/09/2026
๐ฅ ๐๐๐ฅ๐ฅ๐จ ๐๐๐๐ค๐๐ง๐๐ฅ
Maak jou naweek ekstra lekker met kwaliteit vleis teen sakpas pryse by Houdconstant Slaghuis! ๐ฅฉ
Of jy nou die vuur aansteek vir familie en vriende of net lus is vir โn lekker naweekbraai, ons het alles wat jy nodig het om die naweek behoorlik te geniet!
En terwyl jy in die winkel is, bederf jouself sommer met ons heerlike biltong en droรซwors โ perfek vir die pad, die braai of sommer net om aan te peusel!
๐
Pryse geldig tot ๐๐ ๐๐๐ฉ๐ญ๐๐ฆ๐๐๐ซ - ๐ญ๐๐ซ๐ฐ๐ฒ๐ฅ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ซ๐๐๐ ๐ก๐จ๐ฎ.
๐ฝ๐๐๐๐๐
๐๐๐๐๐ ๐
๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐
๐๐๐๐
๐ฉ๐ถ๐ฟ ๐ฏ๐ฒ๐๐๐ฒ๐น๐น๐ถ๐ป๐ด๐:
โ๏ธSkakel: 022 931 2288
๐ฑWhatsApp: 073 852 4569
โ๏ธEpos: [email protected]
๐Vind ons by: Voortrekkerstraat 23, Porterville