Homestead Butchery

Homestead Butchery Homestead Butchery is a family-owned butchery situated in Potchefstroom. We manage the whole value-chain, from farm to plate, ensuring the best quality meat.

Homestead Butchery het vars vleisprodukte van die omgewing, vir die omgewing.

28/05/2026

Kom besoek ons vandag by die Braai Cabin!!! Heerlike Oxtail vandag en nog vele meer!!!

27/05/2026

Net by die Braai Cabin!!!

Ons is weer reg vir die week! Kom loer bietjie in by ons, ons het weer nuwe goedjies gekry!!! Altyd ietsie!!! HIER sal j...
18/05/2026

Ons is weer reg vir die week! Kom loer bietjie in by ons, ons het weer nuwe goedjies gekry!!!

Altyd ietsie!!! HIER sal jy VERSEKER iets kry!!! Alles onder één dak! Net by HOMESTEAD

Kom maak vandag nog ñ draai by die Braai Cabin en Homestead! Vandag se Oxtail by die Cabin slegs R120!!!!
07/05/2026

Kom maak vandag nog ñ draai by die Braai Cabin en Homestead!

Vandag se Oxtail by die Cabin slegs R120!!!!

20/04/2026

It’s almost time again to vote for the BEST Butchery!

16/04/2026

Homestead Butchery!!!!

Homestead Butchery is oop tot 15:00 vandag!!! Moenie die kans misloop vandag nie!!! Die braaivleis vure 🔥 moet hoog bran...
04/04/2026

Homestead Butchery is oop tot 15:00 vandag!!!

Moenie die kans misloop vandag nie!!! Die braaivleis vure 🔥 moet hoog brand die lang naweek!!!

Kom kry daai perfekte vleisie, jou slaai en wyntjie!!!

Niemand is lus om vandag kos te maak nie, jou probleem is opgelos! Ons is vandag OOP tot 15:00. Kom kry jou lip-lek-lekk...
04/04/2026

Niemand is lus om vandag kos te maak nie, jou probleem is opgelos!

Ons is vandag OOP tot 15:00. Kom kry jou lip-lek-lekker kos net by die BRAAI CABIN by HOMESTEAD!!!!

Moenie spyt wees nie!!!

03/04/2026

Address

Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 15:00

Telephone

+27180650560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Homestead Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category