Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market

Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market Ons is soveel meer as net 'n supermark, ons is die 💙 van elke huis! Pick ‘n Pay Vanderhoff Park is owned by local, Potchefstroom based, businessmen.

By Pick 'n Pay vanderhoff Park is ons passievol oor ons gemeenskap en plaas jou altyd eerste. For the past 7 years We’ve strived to contribute to the community of Potchefstroom in all aspects of our everyday business. Because we love the city of Potchefstroom and its residents, your business is our business. Together with Pick ‘n Pay Liquor we offer all the groceries, food and drink you need in on

e stop. With various loyalty programmes and the national Pick ‘n Pay Smart Shopper, Price Check and other initiatives, you can be sure to save with us. We want to serve you, our loyal customers. Therefore, we invite you to discuss ideas, concerns and positive thoughts with us. Be on the lookout for any of our friendly staff and management available in the shop, during business hours. Pick ‘n Pay Vanderhoff Park – In the community, for the community.

Baie geluk aan die Pick ‘n Pay VanderHoffPark Classic Clashes wenner: Hoër Volkskool Potchefstroom!🏆Dankie vir julle gee...
29/05/2026

Baie geluk aan die Pick ‘n Pay VanderHoffPark Classic Clashes wenner: Hoër Volkskool Potchefstroom!🏆

Dankie vir julle gees en deelname! Gesonde kompetisie was verseker nog nooit sleg nie!

Ons sien uit vir Classic Clashes 2027!

Kyk net gou wat doen ’n strokie… 👀Soos wat ’n blazer net die regte dinge wegsteek, is dit geen geheim dat Hoërskool Volk...
21/05/2026

Kyk net gou wat doen ’n strokie… 👀

Soos wat ’n blazer net die regte dinge wegsteek, is dit geen geheim dat Hoërskool Volkskool nou die voortou geneem het met die strokies-ondersteuningsprojek nie.

Maar met Classic Clashes is enigiets moontlik…
Wie weet wat volgende gebeur?

Kom ons kyk wat doen ’n strokie…

Classic Clashes is volstoom aan die gang en die strokie-ondersteuning begin sy eie storie vertel! 🏆As ons in verhouding ...
19/05/2026

Classic Clashes is volstoom aan die gang en die strokie-ondersteuning begin sy eie storie vertel! 🏆

As ons in verhouding kyk, is Gimmies ’n kortkop voor Volkies.

Wie d**k jy gaan uiteindelik die beker huis toe vat?
Laat weet ons in die kommentaar!

Pick ‘n Pay VanderHoffPark hou Gimmie/Volkie-derby saam die Potchefstroom gemeenskap!🔥Kom ons kyk wie kraai koning onder...
05/05/2026

Pick ‘n Pay VanderHoffPark hou Gimmie/Volkie-derby saam die Potchefstroom gemeenskap!🔥

Kom ons kyk wie kraai koning onder die Gimmie- en Volkie deelnemers en ondersteuners wat by ons koop. Strokies wat in die onderskeie bokse gegooi word, sal weekliks getel en aangekondig word waarvan die kroonspan ‘n unieke Pick ‘n Pay VanderHoffPark-prys sal ontvang!

Is jy blou of rooi? Kom ondersteun jou span en deel in hulle oorwinning!

‘n Geskenk van verskeie kleure en geure, iets mooier as woorde. So eenvoudig, maar tog só kosbaar is nét wat jou mamma v...
04/05/2026

‘n Geskenk van verskeie kleure en geure, iets mooier as woorde. So eenvoudig, maar tog só kosbaar is nét wat jou mamma verdien vir al haar liefde.

Maak jou mamma se dag en bederf haar met ons blomme, dié Moedersdag!💐

Pick ‘n Pay VanderHoffPark, met rede.

‘n Dag van vryheid, versoening, en eenheid.💙Vandag, vier ons meer as net die geskiedenis waar Suid-Afrika as demokraties...
27/04/2026

‘n Dag van vryheid, versoening, en eenheid.💙

Vandag, vier ons meer as net die geskiedenis waar Suid-Afrika as demokratiese land gekenmerk was. Ons vier menseregte, gelykheid en eenheid.

Geseënde Vryheidsdag, van die !

‘n Dag van vryheid, versoening, en eenheid.💙Vandag, vier ons meer as net die geskiedenis waar Suid-Afrika as demokraties...
27/04/2026

‘n Dag van vryheid, versoening, en eenheid.💙

Vandag, vier ons meer as net die geskiedenis waar Suid-Afrika as demokratiese land gekenmerk was. Ons vier menseregte, gelykheid en eenheid.

Geseënde Vryheidsdag, van die !

PNP | PicknPay | PicknPayVanderhoffPark | Potchefstroom TrotsPotch | Supermark

Goeie Vrydag is meer as nét ‘n vakansiedag. Dis ‘n herinnering aan genade van bo.💙Geseënde Goeie Vrydag aan ons Pick ‘n ...
03/04/2026

Goeie Vrydag is meer as nét ‘n vakansiedag. Dis ‘n herinnering aan genade van bo.💙

Geseënde Goeie Vrydag aan ons Pick ‘n Pay familie. Ons hoop dat dit ‘n dag van vrede, liefde en herinnering sal wees. Mag ons terug kyk na die ware betekenis van hierdie spesiale dag en dit saam met ons geliefdes vier.

Al ons liefde, .

 TrotsPotch GoeieVrydag

26/03/2026

'n Soet herinnering aan ‘n groter liefde!✨

Paasfees loer om die hoek en Pick ‘n Pay Vanderhoff Park staan gereed met ons kenmerkende Paasbolletjies! Met ‘n kruis bo-op en liefde binne-in, proe mens die seën van Paasfees.

Gebak met liefde, ge- .

Aandag Pick ‘n Pay Vanderhoff Park gemeenskap! 💙Baie dankie aan elkeen wat ons genomineer het vir Beste van Potch 2026 -...
24/03/2026

Aandag Pick ‘n Pay Vanderhoff Park gemeenskap! 💙

Baie dankie aan elkeen wat ons genomineer het vir Beste van Potch 2026 - Supermark!
Julle ondersteuning het ons so vêr gekry, maar nou het ons jou stem nodig om die titel huis toe te bring!

Kom ons wys Potchefstroom hoekom ons is! Stem nou en help ons wen:
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/2026-retail-vote/

Pick ‘n Pay Vanderhoff Park - meer as net ‘n winkel.

Address

C/O Govan Mbeki And Klinkenberg Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 19:00

Telephone

+27182906131

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pick 'n Pay Vanderhoff Park Family Super Market:

Share