31/12/2025
En so kom ons tot die laaste dag van 2025 maar ook die laaste aand van LiggieMark 2025.
Baie dankie aan almal se ondersteuning, dankie Abraham Kriel Children's Home - Potchefstroom π
Kom maak vir oulaas n draai en sluit die jaar af, met lig!
π
31 Desember
π 18:30 tot 22:00
π Abraham Kriel Kinderhuis, Potchefstroom