12/06/2026
Vadersdag is om die draai, en Pa's wil nie nóg ’n beker, das of 'n paar sokkies hê wat hy nooit gaan dra nie. 😅
Bederf hom hierdie jaar met ’n Oupa’s Vadersdag Biltong-Ruiker, propvol egte smaak.
🎁 Spandeer R350 of meer op ’n Vadersdag Biltong-Ruiker en ons gooi R100 se GRATIS biltong by!
📅 Vadersdag is op 21 Junie, so nou is die tyd om Pa reg te bederf.
🥩 Spandeer R350*
🥩 Kry R100 GRATIS biltong
🥩 Beperkte tyd Vadersdag-aanbod
*Bepalings en voorwaardes geld.