Skaaphekkies

Skaaphekkies Word gebruik vir die hantering van vee vir spuit en skeer doeleindes. Asook ideaal vir ooie wat wil lam in die veld wat geskei moet word van trop.

Word gemaak van klas 10 hdpe pyp. Beskikbaar in 1.5m en 3m lengtes. Hulle is 900mm hoog en roesvry. Baie lig en maklik oprigbaar. Ideaal vir die gebruik om ooie met lammers in die kraal/veld van trop te skei.

Address

Moepelstr 6
Potchefstroom
2527

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27725041862

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skaaphekkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Skaaphekkies:

Share

Category