Jou Plaas Deli & Restaurant

Jou Plaas Deli & Restaurant Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jou Plaas Deli & Restaurant, Western Cape, Pretoria East.

06/11/2025

๐Ÿ‘‹ Want to Become a Stockist? ๐Ÿ‘‹
Contact us for a in depth tasting session

T's & C's Apply : Valid Liquor License

Become part of the DieSpoorlyn Craft Spirits family!
๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡

Kom kuier hier by The Cellar - Garden Route vandag vir hulle GRAND openingProe Die Spoorlyn se unieke reeks, nou beskikb...
01/11/2025

Kom kuier hier by The Cellar - Garden Route vandag vir hulle GRAND opening
Proe Die Spoorlyn se unieke reeks, nou beskikbaar by die Bottelstoor in 750ml asook ons nuwe 200mls vir jou gemak! ๐Ÿ‘Œ

Hier is Craft Spirits en Wyn proe, heerlike gerookte worsrolle en natuurlik die put kompitisie vir liefdadigheid en JA jy kan great pryse wen ook ๐Ÿฅณ

Moenie misloop nie, lekker pryse en lekker mense!
Sien julle daar โ€ผ๏ธ

DieSpoorlyn Craft Spirits is vandag by die Redberry Farm Gaan sรช Hallo,  proe ons unieke produkte en koop jou gunsteling...
11/10/2025

DieSpoorlyn Craft Spirits is vandag by die Redberry Farm
Gaan sรช Hallo, proe ons unieke produkte en koop jou gunsteling

Geniet die dag ๐Ÿ˜Ž

*GRATIS INGANG*Kry jou Brandewyn en Gin, selfs Whiskey en Vodka Net hier by die Centurion gemeentskapfees vandagGroot pe...
27/09/2025

*GRATIS INGANG*

Kry jou Brandewyn en Gin, selfs Whiskey en Vodka
Net hier by die Centurion gemeentskapfees vandag

Groot persentasie van verkope gaan aan die Blommefonds NPO vir Bejaardes

Moeinie Ontspoor Nie
Geniet die dag saam AfriForum

*Bittersoet*Die tyd het aangebreek vir die Pienaars om hul droom te bewaarheid in die geliefste Kaap.Met die boodskap se...
25/08/2025

*Bittersoet*

Die tyd het aangebreek vir die Pienaars om hul droom te bewaarheid in die geliefste Kaap.

Met die boodskap se ons nie net totsiens nie maar ons verwelkom ook die nuwe gesig van die Deli en Restaurant ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘

JAKKALSDRAAI neem oor vanaf 1 September, eienaars Jan-Hendrik en Lenee kannie wag om julle almal te ontmoet nie. KOM SE HALLO

Van ons kant af wil ons vir elkeen van julle baie dankie se vir 5 jaar se getroue ondersteuning, vriendskap en geselsies!
Ek (Betz) en Jamie gaan julle almal baie mis en ons wens vir julle almal net die beste toe - weereens baie dankie vir alles!

Mooi loop - Tot weersiens ๐Ÿซถ

Volg ons gerus op Die Spoorlyn om kontak te behou

09/08/2025
*Sorry we are Closed*For a Private Event tomorrow 9 Aug from 12h00Celebration taking place ๐ŸฅณSee you on Sunday again ๐Ÿ‘Œ
08/08/2025

*Sorry we are Closed*
For a Private Event tomorrow 9 Aug from 12h00
Celebration taking place ๐Ÿฅณ

See you on Sunday again ๐Ÿ‘Œ

๐Ÿฝ๏ธ Jou Plaas Restaurant โ€“Sunday Lunch Special ๐Ÿฝ๏ธJoin us on the first Sunday of every month for a hearty, homemade Plaas-...
01/08/2025

๐Ÿฝ๏ธ Jou Plaas Restaurant โ€“Sunday Lunch Special ๐Ÿฝ๏ธ

Join us on the first Sunday of every month for a hearty, homemade Plaas-style lunch that feels just like home โ€“ for only R160!

๐Ÿ— Main Course
Tender Chicken Quarter Leg Roast served with rice & rich gravy, creamy spinach, and golden butternut.

๐Ÿฎ Dessert
Our Homemade Malva Pudding, served warm with smooth custard โ€“ just like Ouma used to make!

๐Ÿ“… First Sunday of every month (3rd August 2025)
๐Ÿ’ต Only R160 per person

Bookings Essential
๐Ÿ“ž 0608652342

Start your day the lekker way with our delicious Homemade Rusks, here at Jou Plaas Deli! โœจ Flavours to Choose From:โ€“ Tra...
01/08/2025

Start your day the lekker way with our delicious Homemade Rusks, here at Jou Plaas Deli!

โœจ Flavours to Choose From:
โ€“ Traditional Anys (Aniseed)
โ€“ Classic Karringmelk (Buttermilk)
โ€“ Sweet & chewy Choc Chip
โ€“ Fragrant Mosbolletjies
โ€“ Wholesome Muesli
โ€“ Hearty Bran

โœ… All homemade. All delicious.
๐Ÿ’ฐ From just R60 per pack

Come visit us at Jou Plaas Deli and stock up on your favourites โ€” because nothing beats homemade goodness!๐Ÿงก

For more info ๐Ÿ“ž 0608652342

Address

Western Cape
Pretoria East
6620

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27126631864

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jou Plaas Deli & Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jou Plaas Deli & Restaurant:

Share